Varswater-Harder: Vis wat endemies aan Suid-Afrika

Die Varswater-harder (Myxus capensis) is 'n vis wat endemies aan Suid-Afrika is.

Dit kom voor van Valsbaai tot by Kosibaai. In Engels staan die vis bekend as Freshwater mullet.

Varswater-harder
Varswater-Harder: Voorkoms, Gewoontes, Sien ook
'n Naverwante soort
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
M. capensis
Binomiale naam
Myxus capensis
(Valenciennes, 1836)

Voorkoms

Die vis word 45 cm lank. Die vis is silwerkleurig wanneer dit in varswater is en word donker aan die bokant wanneer dit in soutwater (in die see) kom.

Gewoontes

Die vis is meer volop in die Kaapse riviere as ander harderspesies en kan tot 100 km na die binneland voorkom. Die vis bly die grootste gedeelte van sy lewe in varswater en gaan net na die see om eiers te lê tussen Maart en November. Damme en keerwalle verhoed die natuurlike migrasie van die vis en het tot gevolg dat hulle getalle aan die afneem is.

Sien ook

Bronne

Eksterne skakel

Tags:

Varswater-Harder VoorkomsVarswater-Harder GewoontesVarswater-Harder Sien ookVarswater-Harder BronneVarswater-Harder Eksterne skakelVarswater-Harder

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

InsekLongHoërskool Sentraal, BloemfonteinKrugerwildtuinSikloonHartversakingKrieketGreen PornoGeweldJan van RiebeeckVennootskapVervoerEjakulasieMolibdeen(VI)oksiedProteïenKontrasLys van Afrikaanse rolprenteWoolworthsDuitse maselsJodeSendelingposisieLugmagbasis HoedspruitRitmeRobbeneilandArmoedeHadjBosvarkInfeksieHoenderOorstromingVoedingBruin menseOmgewingskwessies in Suider-AfrikaAfrikaanse taalleerKolitisSomerKlem-in-die-kaakMetaal7de LaanAngolese BurgeroorlogKoolhidraatEkonomiese sektorBoereInternasionale Fonetiese AlfabetSowjetunieToekoms van die AardeWoordeboekKroonstadLys van kinderspeletjiesMeningsverskil oor aardverwarmingNeerslagItaliëVlekvrye staalNazi-DuitslandMeervoudBeurtkragDurbanZoeloesMieliestronkNasiebouAllergieTuisbladBreinDigvormStresUnited Democratic FrontJapanSonOmtrekJaarOranjerivierRenosterSeksTransatlantiese slawehandelLieweheersbesie🡆 More