Langarm-Harder

Die Langarm-harder (Valamugil cunnesius) is 'n vis wat voorkom aan die ooskus van Suid-Afrika vanaf Algoabaai.

In Engels staan die vis bekend as die Longarm mullet.

Langarm-harder
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Valamugil

Spesie:
V. cunnesius
Binomiale naam
Valamugil cunnesius

Voorkoms

Die kop en liggaam is silwerkleurig en daar is 'n swart kol op die bokant van die pektorale vin se basis. Die vis word 35 cm lank.

Habitat

Alhoewel die vis 'n seevis is kom dit ook perodiek voor in varswater. Die wyfie lê haar eiers naby strandmere gedurende die somermaande. Die onvolwasse visse leef in strandmere, veral dié met 'n varswaterinvloei.

Sien ook

Bronne

Verwysings

Eksterne skakel

Tags:

Langarm-Harder VoorkomsLangarm-Harder HabitatLangarm-Harder Sien ookLangarm-Harder BronneLangarm-Harder VerwysingsLangarm-Harder Eksterne skakelLangarm-Harder

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

AanpassingskapasiteitMarsVryheidsdagLieweheersbesieEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaSeekoeiLongontstekingHeuningbyReënspinnekopGrondwetErfenisResensieKrieketSwartbewussynsbewegingPizzaDie Laaste Avondmaal (Leonardo)SebraVars waterSeksposisieBrandmondsindroomKunsmatige intelligensieSuurstofSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024Griekwa-AfrikaansSeevlakstygingKapitalismeAnilingusGoogleAarde se atmosfeerFilistyneKaapse florarykDrie-eenheidErosietipesSkrywerAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeVratSeksuele opwekkingWaterkringloopTropiese sikloon1913RenaissanceHemelvaartsdagGesonde dieetKindersiektesLys van kleureEkotoerismeAfrikaanse taalleerWaterpokkiesTatoeëermerkMondHoofpynGetalRenteWeervoorspellingNeurenberg-verhoreMane van GalileiGeelhoutNiemetaalWoordsoortLys van Nederlandse skildersVakbondLetterlike en figuurlike taalgebruikDramaRina HugoTweede Nuwe JaarRosa ParksSportWet op BevolkingsregistrasieWeer (meteorologie)Bernice WestVaginale kankerErektiele disfunksieHeks van HexrivierLys van myne in Suid-AfrikaPoësie🡆 More