Fraiinglip-Harder

Die Fraiinglip-harder (Crenimugil crenilabis) is 'n vis wat aan die ooskus van Suid-Afrika voorkom vanaf die Transkei.

Die vis se lyf is lank - tot 60 cm - en olyfgroen aan die bokant en silwer onder. Die pektorale vinne is liggeel met 'n swart kolletjie op die basis van die vinne en die stert is blougrys. In Engels staan die vis bekend as die Fringelip mullet.

Fraiinglip-harder
Fraiinglip-Harder
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Crenimugil
Spesie:
C. crenilabis
Binomiale naam
Crenimugil crenilabis
(Forsskål, 1775)

Sien ook

Bron

Eksterne skakel

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

AntisemitismeC. Louis LeipoldtDierKindersiektesProteïenHartversakingInligtingPolisieWes-KaapSuid-Afrikaanse randVerkleinwoordStaalMIVVlag van Suid-AfrikaGawes van die Heilige GeesKlimaatsverandering in AfrikaRobbeneilandBeaufortskaalMaatskappySendelingposisieAkroniemKarlien van JaarsveldLys van Suid-Afrikaanse digtersUnited Democratic FrontEugenetikaMisdaadRussiese inval in Oekraïne sedert 2022BurgerregteAngssteuringNazi-DuitslandJan van RiebeeckAandagstreepSkoenlapperLewerGemeenskapsorganisasieMasturbasieWiki CommonsGoudKonjunktivitisMuishondKunsmisVlinderRenosterConsolidated B-24 LiberatorLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsWinterChemiese verbindingWiskundeLys van Joodse feeste en herdenkingsWitrenosterSuid-AfrikaMiskruierVerkoueSuid-Afrikaanse GrensoorlogTienerHelpmekaar-kollegePoesXenofobie in Suid-AfrikaDataverwerkingAgtervoegselVisNierversakingVliegtuigDeelteken en umlautNierVigsSinoniemNamibiëVennootskapBoor (element)Lys van Afrikaanse televisiereekseNatuurwetenskapNederlandsGewone breukeKoos du PlessisVerantwoordelikheidKinderregte🡆 More