Die Universiteit van KwaZulu-Natal of UKZN is 'n universiteit met vyf kampusse wat almal in die provinsie van KwaZulu-Natal in Suid-Afrika geleë is.
Die universiteit is op 1 Januarie 2004 gestig nadat die Universiteit van Natal en die Universiteit van Durban-Westville saamgesmelt het. Tydens die apartheidsjare is die Universiteit van Natal vir blanke persone en die Universiteit van Durban-Westville vir persone van Asiatiese oorsprong gebruik.
Universiteit van KwaZulu-Natal | |
---|---|
Howard Kollege-kampus in Durban | |
Gestig: | 1 Januarie 2004 (saamsmelting van die universiteite van Natal en Durban-Westville) |
Kanselier: | Mogoeng Mogoeng |
Vise-kanselier: | Nana Poku |
Personeel: | 1 472 (2007) |
Studentetal: | 37 850 (2007) |
Voorgraadse studente: | 24 897 (2007) |
Nagraadse studente: | 3 807 (2007) |
Ligging: | Durban, Westville, Pinetown en Pietermaritzburg 29°52′03″S 30°58′51″O / 29.86752°S 30.98081°O 30°58′51″O / 29.86752°S 30.98081°O |
Kampus: | 5 kampusse |
Kleure: | Rooi en swart |
Webtuiste: | ukzn.ac.za |
Die universiteit het vier Kolleges wat in Skole onderverdeel is. Die kolleges is:
Die universiteit is verder in die volgende fakulteite onderverdeel:
Wiki Commons bevat media in verband met University of KwaZulu-Natal. |
This article uses material from the Wikipedia Afrikaans article Universiteit van KwaZulu-Natal, which is released under the Creative Commons Attribution-ShareAlike 3.0 license ("CC BY-SA 3.0"); additional terms may apply (view authors). Inhoud is onderhewig aan CC BY-SA 4.0, tensy anders vermeld. Images, videos and audio are available under their respective licenses.
®Wikipedia is a registered trademark of the Wiki Foundation, Inc. Wiki Afrikaans (DUHOCTRUNGQUOC.VN) is an independent company and has no affiliation with Wiki Foundation.