Adam Habib

Adam Mahomed Habib is 'n Suid-Afrikaanse akademikus en professor in politieke wetenskap, en sedert Junie 2013 die Vise-Kanselier en Rektor van die Universiteit van die Witwatersrand (Wits) in Johannesburg, Suid-Afrika.

Hy was die voormalige adjunk-vise-kanselier van die Universiteit van Johannesburg.

Adam Habib
Adam Habib
Adam Habib (2003)

Visekanselier en Rektor van die Universiteit van die Witwatersrand
Ampsbekleër
Termynaanvang
1 Junie 2013
Voorafgegaan deur Loyiso Nongxa

Persoonlike besonderhede
Gebore onbekend
Alma mater Universiteit van KwaZulu-Natal (MA) Nagraadse Skool
Stadsuniversiteit van New York (Magister in die Wysbegeerte) Nagraadse Skool
Stadsuniversiteit van New York (Doktor in die Wysbegeerte)

Loopbaan

Habib het aan twee Suid-Afrikaanse en een Amerikaanse universiteit gestudeer, naamlik die Universiteit van KwaZulu-Natal, Universiteit van die Witwatersrand en die Nagraadse Skool van die Universiteit van New York.

Politieke oriëntasie

Hy verklaar dat Karl Marx en Leon Trotsky sy politieke oriëntasie beïnvloed het.

Omstredenheid

In Oktober 2006 is hy toegang tot die Verenigde State geweier omdat hy na bewering by "terroristiese aktiwiteite" betrokke was.

Op 20 Januarie 2010 is die verbod deur die destydse Amerikaanse Minister van Buitelandse Sake, Hillary Clinton, opgeskort.

Werke

  • Habib, Adam (2013). South Africa's suspended revolution – Hopes and prospects. Wits University Press. ISBN 978-1-86814-608-6.

Verwysings

Tags:

Adam Habib LoopbaanAdam Habib Politieke oriëntasieAdam Habib OmstredenheidAdam Habib WerkeAdam Habib VerwysingsAdam HabibJohannesburgPolitieke wetenskapSuid-AfrikaUniversiteit van JohannesburgUniversiteit van die Witwatersrand

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

ProteaImpakte van toerismeDroomTransatlantiese slawehandelWaterbesparing in Suid-AfrikaSjimpanseeMaselsVoortrekkersBoelieryKindersiektesRegverdige handelSASOL7de LaanOogproblemeSuiwelprodukPad na jou hartTswanaWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaNetbalDieregeluideGroot-VisrivierAntieke EgipteAfrikaNieuwoudtvilleKlein-KarooHulpwerkwoordDwelmmiddelAkademiaSonIsraelPriemgetalKamoefleringKrampDikdermBreedtegraadPotchefstroomPornhubGoogle MapsAngina pectorisOnderhandelinge om apartheid te beëindigKlereGeelslangFinale OplossingGraaff-ReinetWoordsoortHeidelberg, GautengLys van chemiese elemente volgens atoomgetalWerkloosheidNederlandsBraaiLetsiteleVingerseksMigrasie van voëlsRomeinse RykMorfologie (taalkunde)OranjerivierKommunismeJaco JacobsWaterstofGenitale vratWapen van Suid-AfrikaBesproeiingMoedersdagMonopolieMateriaalHartIronieKrugerwildtuinKrieketLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaBuffelKoue OorlogGoudStereotipeSuikersiektePoes🡆 More