Westville

Westville is 'n woongebied naby Durban in KwaZulu-Natal, Suid-Afrika, wat 20 km binneland toe vanaf Durban se sentrale sakegebied geleë is.

Westville het ontwikkel uit 'n nedersetting van Duitse immigrante wat in 1948 aangekom het. Dit is vernoem na Martin West, die eerste Luitenant-Goewerneur van Natal.

Westville
Westville is in KwaZulu-Natal
Westville
Westville
Westville Westville se ligging in KwaZulu-Natal
Koördinate: 29°49′52″S 30°55′30″O / 29.83111°S 30.92500°O / -29.83111; 30.92500 30°55′30″O / 29.83111°S 30.92500°O / -29.83111; 30.92500
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieKwaZulu-Natal
MunisipaliteiteThekwini
Oppervlak
 • Totaal30,76 km2 (11,88 vk. myl)
Bevolking
 (2011)
 • Totaal30 508
 • Digtheid992/km2 (2 570/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense42.0%
 • Indiërs/Asiërs22.1%
 • Bruin mense2.6%
 • Swart mense32.5%
 • Ander0.7%
Taal (2011)
 • Engels 72.2%
 • Zoeloe 17.3%
 • Afrikaans 5.4%
 • Xhosa 1.9%
 • Ander 3.2%

Westville is sentraal geleë ten opsigte van talle townships, naamlik Cato Manor, Clermont en Chesterville.

Onderwys

Skole in Westville sluit in: Westville Boys' High School, Westville Girls' High School, Pitlochry Primary School, Atholl Heights Primary School, Westville Senior Primary en Deutsche Schule Durban.

Hier is ook 'n kampus van die Universiteit van KwaZulu-Natal (die voormalige Universiteit van Durban-Westville) wat twee km2 beslaan.

Gevangenis

Die Westville-gevangenis is een van die grootste gevangenisse in die land en is die enigste tronk in die Durban-area. Die gemiddelde daaglikse bevolking vir 2010 was 3 281.

Verwysings

Tags:

DurbanKwaZulu-NatalMartin WestSuid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KoerantMeervoudMobutu Sese SekoBoelieryStaalBysteekHannes van WykWiskundige terminologieLeierWetenskaplike klassifikasieInternetSharpeville-slagtingAngina pectorisElon MuskPrimêre sektor van die ekonomieDemi Lee MooreGoudkus (streek)StilleweGawes van die Heilige GeesSimboolVierde Industriële RevolusieVulvaSwedeRoofdierKonsentrasiekampMiltKultuurInstagramSuid-Afrikaanse etniese groepe en kulturePerdChapmanspiek-rylaanMiskruierNierDroogtePoesMotorvoertuigSuid-SothoHemelvaartsdagMateriaalVerlede tydKunsmatige algemene intelligensieAbstraksie (rekenaarwetenskap)Olimpiese Somerspele 2012HartBosbokRob HersovRobbeneilandLys van hoofstedeAarde se atmosfeerNasionaal-SosialismeLabia (geslagsdele)XhosaSkaakTussenwerpselTelkomWikimedia-stigtingLeeuVaste stofStikstofRugbywêreldbeker 2023NamibwoestynKameelperdSanskritLandbouWerkloosheidNatriumsulfietKoolhidraatKalsiumRivierSeisoen🡆 More