Trichardt

Trichardt is 'n dorp in die Suid-Afrikaanse provinsie van Mpumalanga.

Dit lê noordoos van Secunda.

Trichardt
Trichardt is in Mpumalanga
Trichardt
Trichardt
Trichardt Trichardt se ligging in Mpumalanga
Koördinate: 26°29′S 29°13′O / 26.483°S 29.217°O / -26.483; 29.217 29°13′O / 26.483°S 29.217°O / -26.483; 29.217
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieMpumalanga
DistrikGert Sibande
MunisipaliteitGovan Mbeki
Oppervlak
 • Totaal25,30 km2 (9,77 vk. myl)
Bevolking
 (2011)
 • Totaal3 851
 • Digtheid152/km2 (390/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense61.6%
 • Indiërs/Asiërs14.3%
 • Bruin mense3.1%
 • Swart mense20.0%
 • Ander1.0%
Taal (2011)
 • Afrikaans 59.9%
 • Engels 19.9%
 • Zoeloe 7.2%
 • Sotho 1.9%
 • Ander 11.1%
Poskode (strate)
2300
Poskode (posbusse)
2300
Skakelkode017

Geskiedenis

Die dorpie het ontstaan toe die NG Kerk 'n nuwe gemeente hier gestig en ook 'n dorp geproklameer het in 1906. Die dorp was eers Trichardsfontein genoem, na Carel Trichardt, die oudste seun van Louis Tregardt. Mettertyd is die naam verkort na Trichardt.

Sien ook

Bronne

Tags:

MpumalangaSecundaSuid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

HeelgetalLys van Afrikaanse televisiereekseBruce FordyceKweekhuiseffekWatersuiweringLys van veltoestandeSteve HofmeyrPuntVarkSeksueel oordraagbare infeksieCristiano RonaldoNic de JagerStadNag van die lang messeHondAfrikanernasionalismeSebraBetonMonopolyIslamHoofkarakterPolisieViëtnamoorlogDarwinismeMaanVoorsetselHartversakingHamburgerMantisWerkloosheidMandalaDolfynOntbossingVulkanismeIrma SternE-posSaartjie BaartmanTelwoordAgtervoegselBreinWêreld- Ekonomiese ForumLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsPesachJodeGeskiedenis van Suid-AfrikaBiodiversiteitGreta ThunbergLieweheersbesieSanskritJeuksiekteGriepBruin huisslangGrondbesoedelingBeeldspraakKommunismeSuid-AfrikaElandréRina HugoNasionale VrouemonumentTrappe van vergelykingSlawernyJeugdagHemelvaartsdagSwart nasionalismeSkaakNG gemeente TheunissenRenaissanceSinsbouSikloonKleurByvoeglike naamwoordSuid-EuropaJohnny RapidSowjetunieSwartbewussynsbewegingDuitse masels🡆 More