Tamils

Die Tamils (Tamil: தமிழர், tamiẓar (enkelvoud) , of Tamil: தமிழர்கள், tamiẓarkaḷ (meervoud) ) is 'n Drawidiese etniese groep inheems aan Suid-Indië en Sri Lanka wat Tamil as moedertaal praat.

    Hierdie artikel handel oor die etniese groep. Vir die taal, sien Tamil.

Hulle vorm die grootste bevolkingsgroep in die Indiese deelstaat van Tamil Nadu en die uniegebied van Puducherry asook van die noordelike en oostelike provinsies van Sri Lanka. Tamils is die grootste etniese groep ter wêreld sonder 'n eie onafhanklike land. Tamils vorm byna 25% van Sri Lanka (die ander 75% is Singalese in die suidelike en westelike provinsies), 5,9% van Indië, 5,8% van Mauritius, 5,7% van Maleisië en 5% van Singapoer se bevolking.

Tamils

TamilsTamilsTamilsTamilsTamils
TamilsTamilsTamilsTamilsTamils
TamilsTamilsTamilsTamilsTamils
TamilsTamilsTamilsTamilsTamils
TamilsTamilsTamilsTamilsTamils
TamilsTamilsTamilsTamilsTamils


Totale bevolking: ca. 75 miljoen
Belangrike bevolkings  in: Vlag van Indië Indië ~61 miljoen

Vlag van Maleisië Maleisië ~4 miljoen
Vlag van Sri Lanka Sri Lanka ~3 miljoen
Flag of Europe Europa ~700 000
Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk ~300 000
Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State ~300 000
Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika ~250 000
Vlag van Kanada Kanada ~200 000
Vlag van Singapoer Singapoer 688 591
Vlag van Frankryk Frankryk ~125 000
Vlag van Réunion Réunion ~120 000
Vlag van Fidji Fidji ~80 000
Vlag van Mauritius Mauritius 72 089
Vlag van Duitsland Duitsland ~50 000
Vlag van Indonesië Indonesië ~40 000
Vlag van Switserland Switserland ~40 000
Vlag van Australië Australië ~30 000
Vlag van Italië Italië ~25 000
Vlag van Nederland Nederland ~20 000
Vlag van Noorweë Noorweë ~12 000
Vlag van Thailand Thailand ~10 000

Taal: Tamil
Geloofsoortuiging: Oorwegend: Hindoeïsme
Minderhede: IslamChristendomDjainismeBoeddhisme
Verwante etniese groepe: Drawide • Telugus • Kannadigas • Tuluvas • Malayalis • Indo-Ariërs • Giraavarus • Singalese
Tamils
Verspreiding van Tamils in Suid-Indië en Sri Lanka

Wêreldwyd leef sowat 75 miljoen Tamils, waarvan omtrent 61 miljoen in Indië, byna 4 miljoen in Maleisië en meer as 3 miljoen in Sri Lanka. In Suid-Afrika leef sowat 250 000 Tamils, veral in die provinsie van KwaZulu-Natal. Hulle behoort tot die Indiese Suid-Afrikaners.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Drawidiese taleEtniese groepFederale staatsvorm van IndiëIndiëMaleisiëMauritiusMoedertaalSingaleseSingapoerSri LankaTamilTamil Nadu

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Carles PuigdemontDepressie (gemoedstoestand)MenstruasieAfrikaanse Taalmonument (Welkom)DermpoliepSelfbeeldJan van RiebeeckElektrisiteitWeermagAluminiumDialoog in fiksieVraag en aanbodIntensiewe vormSonVulvaLys van medisinale kruieAustraliëAnale kankerPornografiese subgenresDramaPenis19de eeuCoca-ColaDarwinismeInligtingLys van Afrikaanse televisiereekseHeuningbyMoedersdagAkroniemGrondwet van Suid-AfrikaDonkieNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyCremonaRenteWaterpokkiesFotosinteseIronieProteaHomofoonBreedtegraadPankreasOnbemande vliegtuigKernkragVleilandHannes van WykMartin Luther King jr.Eerste WêreldoorlogSinoniemNG gemeente MurraysburgSwartrenosterLimpopo (rivier)StereotipeKernoorlogDrinkwatervoorsieningAnale seksTswanaDroomLeonardo da VinciDirekte en Indirekte redeOsoonlaagGeelslangWeer (meteorologie)OntbossingSlimfoonSpeelkaartLetterlike en figuurlike taalgebruikWikimedia-stigtingVaginale kankerEllipstekenYsterDinosourusDachshundKewerBTWSuiwelprodukSkool🡆 More