Toi 700 D

TOI 700 d is ’n eksoplaneet, moontlik ’n aardplaneet, wat om die rooidwerg TOI 700 wentel.

Die ster is 101,4 ligjare van hier in die sterrebeeld Swaardvis. Die planeet is die eerste aardgrootte-eksoplaneet wat deur die Transiting Exoplanet Survey Satellite (TESS) in die bewoonbare sone van sy ster ontdek is, vroeg in Januarie 2020.

TOI 700 d
Eksoplaneet
Toi 700 D
Soort planeet Aardgrootte
Moederster TOI 700
Ster se eienskappe
Sterrebeeld Swaardvis
Regte klimming 06h 28m 22.97s.
Deklinasie -65° 34′ 43.01″.
Skynmagnitude (m) 13,1±0,01
Afstand (ligjaar) 101,4
Metaalinhoud -0,07±0,11
Spektraaltipe M
Planeet
Massa 1,72 M
Radius 1,19 R
Temperatuur 268,8+7,7−7,6 K
Wentelperiode 37,4260+0,0007−0,0010
Ontdekking
Datum 3 Januarie 2020
Ontdekkers TESS
Metode Oorgang
Portaal  Portaalicoon   Sterrekunde

Fisiese eienskappe

TOI 700 d is min of meer so groot soos die Aarde, met ’n soortgelyke radius en massa. Die massa is na raming 1,72 M en sy radius 1,19 R.

Toi 700 D 
Die TOI 700-planeetstelsel.

Die moederster, TOI 700, is ’n rooidwerg (van spektraaltipe M). Dit het 40% die massa, 40% die radius en 50% die temperatuur van die Son. Dit is ’n helder ster met ’n lae vlak van steraktiwiteit. Geen stervlamme is deur TESS waargeneem nie. Die lae rotasiespoed is ook ’n aanduiding van min steraktiwiteit.

TOI 700 d wentel elke 37,4260 dae om sy ster, binne die bewoonbare sone. Die stelsel het nog twee planete, TOI 700 b en TOI 700 c, wat nie in die bewoonbare sone is nie.

Ontdekking

TOI 700 d is vroeg in Januarie 2020 deur TESS (’n ruimteteleskoop van Nasa) ontdek.

Verwysings

Eksterne skakels

06h 28m 22.97s, −65° 34′ 43.01″

Tags:

Toi 700 D Fisiese eienskappeToi 700 D OntdekkingToi 700 D VerwysingsToi 700 D Eksterne skakelsToi 700 D2020Bewoonbare soneEksoplaneetLigjareRooidwergSterrebeeldSwaardvis (sterrebeeld)TESS

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SkoenlapperAfrikaanse woordelys en spelreëlsDachshundBloemfonteinIslamSuurstofCleopatra VIIFrankrykNic de JagerGrootkolmuskeljaatkatTrekklavierUnited Democratic FrontXenofobie in Suid-AfrikaAntjie KrogKonsentrasiekampAleksander KudrjašovsGrondsoorteWaarheid-en-versoeningskommissieErfenisdag (Suid-Afrika)WeefselOrale seksJaco du PlessisJerry SpringerAsemhalingSkaapGemsbokWes-KaapEnergieSuider-Afrikaanse ietermagogProvinsies van Suid-AfrikaGodAnneli van RooyenJapanLys van Suider-Afrikaanse soogdiereVliegtuigAnilingusHipoteseGeelhoutKirsten NeuschäferPornografiese subgenresJan BlohmRenosterTDick KingJan van RiebeeckGesonde dieetTsoenamiUGawes van die Heilige GeesTropiese sikloonPannekoekWaterstofLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaIndiëGoogle TranslateKlipwerfNoord-KaapLuiperdYouTubeSeksposisieVlag van AfghanistanNamibiëKoorsPornografiese akteurPreseminale vloeistofStikstofMadison IvyOekraïneOnderhandelinge om apartheid te beëindigKabeljouKoekie (rekenaarwetenskap)BoerperdHomoniemThabo BesterAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidBraai🡆 More