Aardradius

Omdat die Aarde nie ’n perfekte sfeer is nie, kan geen enkele waarde gebruik word as sy natuurlike radius nie.

Afstande wissel van 6 353 tot 6 384 km. Verskeie maniere om die Aarde as ’n sfeer voor te stel, lewer ’n gemiddelde radius van 6 371 km. Dié mate staan bekend as 1 R🜨 en word dikwels gebruik om die radius van ander hemelliggame weer te gee.

Aardradius
Biruni (973 - 1048) se metode om die aarde se radius met trigonometriese berekeninge te bepaal.

Tags:

AardeKilometerSfeer

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Verlede tydHamburgerDiatomiese molekuulTrekarbeidMenslike seksuele gedragHartMikro-ekonomieAustraliëNarsistiese persoonlikheidsteuringMenstruasieSiya KolisiMusieksimboleGrondbesoedelingWiskundeFabelAbsolute monargieFeminismeProvinsies van Suid-AfrikaTerracottaleërNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaAlkoholismeVarkSkaapGeslagsgelykheidSuikersiekteHulpwerkwoordDemokratiese Republiek die KongoAfrikaansVoedselkettingMondLionel MessiLodewyk XVI van FrankrykKrampAfrikaanse WikipediaSlag van BloedrivierBoontjieTweede VryheidsoorlogVoëlDrakensbergeSamestellingWeervoorspellingNasionale VrouedagWithaaiWaterbesparing in Suid-AfrikaHokkieWinnie Madikizela-MandelaMiltBloedsomloopstelselRelatiwiteitsteorieKonsentrasiekampPad na jou hartRumatiekRekenaarAborsieGewasboerdery in Suid-AfrikaDubbelpuntDuitslandTweede WêreldoorlogSuid-Afrika-WetMierKaapstadse waterkrisis 2015-2018FiksieCarles PuigdemontVennootskapAfrikaEkonomieLys van deelnemers aan die Slag van BloedrivierSkoenlapperNasiebouFilosofie🡆 More