Deursnee

Die deursnee (ook deursnit of diameter) van 'n bol of sirkel is die grootste afstand wat tussen twee punte deur die bol of sirkel gemeet kan word.

Deursnee
Die diameter van 'n sirkel word aangedui.

Die term deursnee moet nie met die term middellyn verwar word nie. Die middellyn van 'n sirkel is 'n lyn wat met die middelpunt van die sirkel sny. Die deursnee is die lengte van die lyn.

Die deursnee van 'n sirkel is gelyk aan 2 × die radius (straal).

Die omtrek van 'n bal of sirkel is π × die deursnee.

Rond

Op tegniese tekeninge word deursnee dikwels aangedui met 'n Ø, wat as "rond" uitgespreek word.

    Ø 1000 → rond duisend = een deursnee van 1000 mm (= 1 m)

Binnedeursnee

In 'n pyp is die binnedeursnee die deursnee van die binneste gedeelte van die pyp.

Buitedeursnee

'n Pyp se buitedeursnee is die deursnee van die buitenste gedeelte.

Tags:

AfstandBolPunt (meetkunde)Sirkel

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Racheltjie de BeerGrondwetCremonaKaartPlae van EgipteAngssteuringLys van Afrikaanse skrywersKoolhidraatOnse VaderEben EtzebethNG gemeente MurraysburgWoestyn7de LaanHannes van WykWêreld- Ekonomiese ForumToerismeNieuwoudtvilleBlack SashWapen van Suid-AfrikaOlimpiese SpeleLettergreepDermpoliepHolocaustJesus van NasaretMierIndustriële RevolusieKoos du PlessisLys van bekende Suid-AfrikanersWiki CommonsInfeksieGloeilampBestaansboerderyMaatskaplike verantwoordelikheidKrampMisdaadMenslike seksuele gedragDieremishandelingMobutu Sese SekoViëtnamKoppeltekenWaterkringloopKaapstadse waterkrisis 2015-2018Kunsmatige algemene intelligensieMaagsweerAanhalingstekensXenofobieNag van die lang messePinksterGeografie van Suid-AfrikaVoortrekkermonumentLyfstraf in skoleKongo-krisisStollingsgesteenteMensHartversakingVerenigde State van AmerikaKlein gekolde katRuimteStadGreen PornoKrieketVierde Industriële RevolusieByvoeglike naamwoordKoeffisiënt en magswortelSmaakProteaVeerMateriaalSlimfoonGenitale vratKlimaatsverandering in AfrikaVerantwoordelikheidSwart menseBatePseudowetenskapSkoolDiskriminasieUnited Democratic Front🡆 More