Soendanese

Die Soendanese (L.W.

    Hierdie artikel handel oor die etniese groep in Suidoos-Asië. Vir die taal, sien Soendanees.

moenie verwar met Soedannees nie) is 'n etniese groep inheems aan die Indonesiese eiland Java. Met sowat 40 miljoen mense (soos in 2010) vorm hulle die tweede grootste etniese groep in Indonesië na die Javane. Die Soendanese is oorwegend Moslems. In hul eie taal Soendanees staan die groep bekend as Urang Sunda, en Orang Sunda of Suku Sunda in die nasionale taal Indonesies.

Soendanese
Urang Sunda
Soendanese
Totale bevolking: ca. 40 miljoen
Belangrike bevolkings  in: Vlag van Indonesië Indonesië 36 701 670

Wes-Java: 34 miljoen
Banten: 2,4 miljoen
Djakarta: 1,5 miljoen
Lampung: 0,6 miljoen
Sentraal-Java: 0,3 miljoen
Suid-Sumatra: 0,1 miljoen

Taal: Soendanees (moedertaal) • Indonesies (omgangstaal) • Cirebonees • Banyumasan
Geloofsoortuiging: Soennitiese Islam, andere Islamitiese rigtings (oorwegend) • Sunda Wiwitan • ProtestantismeRooms-KatoliekeHindoeïsme
Verwante etniese groepe: Ander Indonesiese etniese groepe: Maleiers, Javane, Baduys, Bantenese, Banyumasan, Bataviane, Cirebonese
Soendanese
Jaipongan Mojang Priangan, 'n tradisionele Soendanese dansopvoering.
Soendanese
'n Soendanese bruilof in 'n moskee op Java.

Die Soendanese is tradisioneel gekonsentreer in die provinsies van Wes-Java, Banten, Djakarta, en die westelike deel van Sentraal-Java. Soendanese migrante kan ook gevind word in Lampung en Suid-Sumatra. Die provinsies van Sentraal- en Oos-Java is die tuiste van die Javane, Indonesië se grootste etniese groep.

Die Soendanese kultuur het 'n aantal ooreenkomste met die Javaanse kultuur, maar dit verskil deur meer Islamitiese invloede, met minder Hindoe-Boeddhistiese elemente en het 'n minder rigiede stelsel van sosiale hiërargie.

Die gemeenskaplike identiteit wat Soendanese saambind is hul taal en kultuur.

Verwysings

Verdere leeswerk

  • (en) Hefner, Robert (1997), Java's Five Regional Cultures. geneem uit Oey, Eric (1997). Java. Singapoer: Periplus Editions. pp. 58–61. ISBN 962-593-244-5.

Eksterne skakels

Tags:

Etniese groepIndonesiesIndonesiëJava (eiland)JavaneMoslemSoendanees

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BosvarkVoortrekkersDonkieNatuurbewaringWetenskapVoyeurismeNaaldekokerPaasfeesMarsKlimaatWaterkringloopKriekDiepaartromboseSkarlakenkoorsPornografieAprilDistrik SesKameelperdPersLetterkundeBreedtegraadJan-Willem BreureWhatsAppAnilingusSelfoonInligtingLionel MessiLien se lankstaanskoeneBedryfstelsel (inligtingstegnologie)MierNelson MandelaEendbekdierMahatma GandhiSekondêre sektor van die ekonomieAborsie in Suid-AfrikaCovid-19-pandemieViëtnamSpringbokkeGeslagsgelykheidWaarheid-en-versoeningskommissieRenaissanceKommunismeToekoms van die AardeVoortrekkermonumentNiersteenHeelgetalHerpes simplexBaljuSeksismeJaco JacobsVingerseksConsolidated B-24 LiberatorDansMantisKultuurSuid-SothoVlinderStedelike gebiedBloukraanvoëlRoesDikdermMaselsHartversakingMenslike skeletMaatskaplike verantwoordelikheidSwaziElana AfrikaBuffelChemiese elementZack du PlessisOntdekking van die chemiese elementeKarnivoorWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaMasturbasieRob HersovAfrikanernasionalismeWoordsoortPuberteit🡆 More