Smarag

Smarag is a edelsteen en 'n verskeidenheid van die beril mineraal (Be3Al2(SiO3)6) wat groen gekleur word deur klein hoeveelhede van chroom of soms vanadium.

Smarag
Smarag  
Formule Be3Al2(SiO3)6  
Kleur groen 
Kristalsisteem Seskantig 
Eenheidsel a = 9.21 Å, c = 9.19 Å; Z = 2
* Lys van minerale
Portaal Smarag Geologie

Beryl het 'n hardheid van 7,5–8 op die Mohs-skaal. Die meeste smaragde is hoogs ingesluit, dus word hul duursaamheid (weerstand teen breek) as algemeen swak geklassifiseer. Smarag is 'n siklosilikaat.

Smarag
Vernaamste smaragproduserende lande.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

BerilChroomEdelsteenGroenMineraalMohs se hardheidskaalSilikaatmineraleVanadium

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Geografie van Suid-AfrikaDie VaderlandKasterolieJak de PriesterBreinMuisvoëlDiepaartromboseDoelwitEnsiklopedieWiskundeVulvaVlekvrye staalMensHindoeïsmeKoos BekkerVarkLiesbreukPomeloEkonomiese sektorByeboerderyMieliestronkNieuwoudtville15 FebruarieNomina sacraKlitorisEkonomie van Suid-AfrikaEngelsGordelroosAalwynDiarreeBaby ReindeerBernice WestPaasfeesWebwerfGrondwet van Suid-AfrikaKlavierSprokieGenreFotosinteseLuiperdInternetSaartjie BaartmanKoos KombuisFisioterapieAfrikaansAnilingusLys van kinderspeletjiesLemoenRekeningkundeSosiale transformasieJavaScriptNetbalAlfabetAfrikaanse woordelys en spelreëlsSelfmoordErektiele disfunksieNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaKleurHondsdolheidSteenkoolHoek (meetkunde)BoerkaGeskiedenis (vakgebied)AKnopiespinnekopMaselsAppendiksHondEreksieAsiëMaagFamilie (verwantskap)Wiki CommonsBesoedeling🡆 More