Saab Jas 39 Gripen

Die Saab JAS 39 Gripen (Engels: Griffin) is 'n ligte, enkelmotorige multirolvegvliegtuig wat deur die Sweedse maatskappy Saab vervaardig word.

Dit is ontwerp om die Saab 35 Draken en 37 Viggen in die Sweedse Lugmag ("Flygvapnet") te vervang. Die Gripen het 'n deltavlerk en kanardopset met ontspanne stabiliteitsontwerp en elektroniese vlugbeheer. Dit word aangedryf deur die Volvo RM12, en het 'n topsnelheid van Mach 2. Latere vliegtuie is gewysig vir NAVO-uitruilbaarheid en ook vir invlug-brandstofaanvulling.

JAS 39 Gripen
Saab Jas 39 Gripen
'n Sweedse Lugmag JAS 39 Gripen
Tipe Vegvliegtuig
Vervaardiger Saab, Swede
Ontwerp deur Industrigruppen JAS, Defence Materiel Administration (Swede)
Nooiensvlug 9 Desember 1988
Vrygestel 1 November 1997
Status In gebruik
Hoofgebruikers Sweedse Lugmag
Suid-Afrikaanse Lugmag
Tsjeggiese Lugmag
Hongaarse Lugmag
Vervaardig 1987-huidig
Aantal gebou ong. 298
Programkoste VS$ 13.54 miljard (2006)
Eenheidskoste VS$ 68.9 miljoen (2006)

Die Suid-Afrikaanse Lugmag het die vegter aanvanklik vir opleiding ontplooi by die Lugmagbasis Waterkloof in Pretoria. Dit is tans operasioneel in 2 Eskader te Makhado Lugmagbasis naby Louis Trichardt, Limpopo.

Sien ook

Verwysings


Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wiki vertaal.

Tags:

EngelsNAVOSaab 37 ViggenSwedeVegvliegtuig

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

MangelontstekingGreen PornoVoedingStudievaardighedeWikiquoteLys van slangeDonderstormGoogle TranslateFotosinteseErosietipesPeriodieke tabelSamestellende afleidingNatuurbewaringMagsverheffingWortelGlasWoordeboek van die Afrikaanse TaalJeuksiekteMaanMensKolitisHomoniemLeestekenSkarlakenkoorsGalblaasBybelBraaiVerenigde State van AmerikaSuid-Afrikaanse randHeelgetalAsemhalingVoorsetselSwartkwasmuishondMoedersdagKultuurFiela se kindEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaGesonde dieetHartSirkelBreinvliesontstekingMagneetGeallieerdes van die Tweede WêreldoorlogLys van nedersettings in Suid-AfrikaMotAtoomAnale kankerCristiano RonaldoMiltHector PietersonHulpwerkwoordVrouXenofobieDrinkwatervoorsieningSpysverteringstelselTswanaGeldKunsmatige algemene intelligensieMielieAppel (sanger)Desmond TutuAfrikaanse woordelys en spelreëlsSlag van BloedrivierMagnetismeVaginaAfro-AmerikanersLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)Klem-in-die-kaak7de LaanMisdaadSkildklierSuid-Afrikaanse InkomstediensMusieksimboleInligtingSiekte🡆 More