Atlas Cheetah: N' Suid-Afrikaanse vegvliegtuig

Die Atlas Cheetah is 'n Suid-Afrikaanse vegvliegtuig wat ontwikkel is vir die Suid-Afrikaanse Lugmag (SALM) en tans nog deur die Ecuadorse Lugmag en Chileense Lugmag gebruik word.

Dit was die eerstes wat gebou is as 'n groot opgradering van die Dassault Mirage III deur die Atlas Vliegtuigkorporasie (later Denel Aviation) van Suid-Afrika (gestig in 1965) en is gebaseer op die Israeliese Kfir vegter. Drie verskillende weergawes is geskep: 16 tweesitplek Cheetah D, 16 enkelsitplek Cheetah E en 38 enkelsitplek Cheetah C. Die Cheetah E is in 1992 onttrek en uit diens gestel en die Cheetah C en D in April 2008, hulle is almal in Suid-Afrika vervang deur die Saab JAS 39 Gripen. 'n Beperkte aantal word nog in Suid-Afrika bedryf as toetsvliegtuie vir Denel by die Overberg toetsbaan.

Atlas Cheetah
Atlas Cheetah: N' Suid-Afrikaanse vegvliegtuig
'n Atlas Cheetah in vlug.
Tipe Vegvliegtuig
Vervaardiger Atlas Aviation
Bekendstelling 1986
Status In gebruik
Hoofgebruiker Suid-Afrikaanse Lugmag (histories)
Chileense Lugmag
Ecuadorse Lugmag
Vorige gebruikers Suid-Afrikaanse Lugmag
Aantal gebou C: 38
D: 16
E: 16
Ontwikkel van Dassault Mirage III

Sien ook

Verwysings

Eksterne skakels


Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wiki vertaal.

Tags:

Chileense LugmagDassault Mirage IIIEcuadorse LugmagIAI KfirIsraelLugmagbasis OverbergSaab JAS 39 GripenSuid-AfrikaanseSuid-Afrikaanse LugmagVegvliegtuig

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Arthur GrumiauxVryheidsdagNierHeidelberg, GautengBek-en-klouseerOlimpiese SomerspeleLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaSelfstandige naamwoordGreen PornoDeelstate van die Verenigde State van AmerikaAkwariumNiersteenMenslike seksuele gedragLys van myne in Suid-AfrikaRonelda KamferKatRooikatTegnologieCalviniaGedigJakkalsPoësieKoue OorlogLys van Joodse feeste en herdenkingsTaalfossielHomofoonGriepArmoedeDiepaartromboseWetenskaplike metodeXenofobie in Suid-AfrikaNetbalVolstruisDoelwitTandbederfKimberleyInenting7de LaanLAfrikaanse WikipediaDaggaGlasGoogleGeldPretoriaBevolkingSitrusVeeartsSkildklierTolla van der MerweBeaufortskaalTropiese sikloonVaste stofSlag van Cuito CuanavalePrimêre sektor van die ekonomieWes-KaapNiemetaalKonflik (proses)PubliekBorskankerPeter SnydersHartversakingStedelike hitte-eilandGesonde dieetWekkerLys van Afrikaanse digters2001SpringbokkeMcDonald'sMondGroepsdrukToerismeErns GrundlingPapegaaie🡆 More