Ruschia Duthieae: Plantspesie

Ruschia duthieae is 'n vetplant uit die vygiefamilie en is endemies in Suid-Afrika.

Dit kom in die Wes-Kaap voor vanaf Sedgefield tot by Nature's Valley voor. Die spesie het 'n voorkomsgebied van 191 km² en is deel van die fynbos. Die plant het reeds groot gedeeltes van sy habitat afgestaan aan ontwikkeling, die aanplant van plantasies en indringerplante.

Ruschia duthieae
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Orde: Caryophyllales
Familie: Aizoaceae
Genus: Ruschia
Spesie:
R. duthieae
Binomiale naam
Ruschia duthieae
(L.Bolus) Schwantes 1949
Sinonieme
  • Mesembryanthemum duthieae L.Bolus

Bronne

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Ottomaanse RykGenesisNoord-KaapAlkoholismeLinuxBloukraanvoëlAntjie SomersGalblaasOogSpinnekopSiektePeriodieke tabelOrthopteraSekelbosSelfmoordJo BlackElon MuskEreksieBobbejaanJBethalIslamLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaGeslagLys van Afrikaanse skrywersOntkiemingTheuns JordaanGoogle TranslateKolorektale kankerGordelroosMenslike skeletWaterstofAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeKErdwurmMIV/vigs in Suid-AfrikaWoordeboek van die Afrikaanse TaalAsemhalingGeelstertVryheidsdagPuberteitSendelingposisieJesus van NasaretKolitisDie SeksEnergieSeksspeeldingSeksuele prikkelingBakoorjakkalsByAdolf HitlerBroodbomeGerrie PretoriusBernice WestGrootrietrotFrankrykPseudowetenskapJodeWerkersdagSpysverteringstelselLesbiërNiersteenLys van vertalings in AfrikaansJan van RiebeeckEjakulasieVingerseksYCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaAalwynKasakstanRassisme in AfrikaSoweto-opstandXHeuningby🡆 More