Ruschia: Plantgenus

Ruschia, in die volksmond bekend as die beesvygies, is 'n vetplant-genus wat tot die Aizoaceae behoort en in 1926 vir die eerste keer beskryf is.

Die genus is inheems aan Lesotho, Namibië en Suid-Afrika. Die plante is klein, regop struikies maar kan ook in die rankformaat voorkom. Ongeveer 40 van die spesies behoort tot die fynbos-bioom. Soos by ander vygies lok die helderkleurige blomme bye, skoenlappers en kewers wat hulle bestuif. Lede van die genus kan maklik met Lampranthus en Drosanthemum verwar word, wat egter groter blomme met 'n groter verskeidenheid kleure het.

Beesvygies
Ruschia: Plantgenus
R. maxima, een van die grootste spesies in die genus
Wetenskaplike klassifikasie e
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Orde: Caryophyllales
Familie: Aizoaceae
Tribus: Ruschieae
Genus: Ruschia
Schwantes
Spesies
Sien teks

Die genus is vernoem na Ernst Julius Rusch (1867-1957), 'n Namibiese boer en plantversamelaar.

Spesies

Daar is 208 spesies wat tot die genus hoort:

Fotogalery

Verwysings

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

InentingSuid-EuropaDiarreeJudaïsmeMusieksimboleKommunismeMenseregtedagPersentasieNarsismeDroomFaf de KlerkToutrekChemiese reaksieVoorvoegselRumatoïede artritisOrthopteraOu Apostoliese KerkWeskusHipoteseAbstraksie (rekenaarwetenskap)NasionalismeAlliterasieWekkerEiffeltoringLeeuMonopoliePretoriaKolonoskopieDrakensbergeJohannesburgKweekhuiseffekVolhoubare ontwikkelingAfro-AmerikanersErfenisdag (Suid-Afrika)Predikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaEngelsMynbouStaalDramaNag van die lang messeSuid-Afrikaanse GrensoorlogEerste WêreldoorlogStam (taalkunde)SitrusBTWResensieRefentse MorakeWetenskaplike metodeKameelperdSkildklierRob HersovDataverwerkingLys van Suider-Afrikaanse soogdiereKweekhuisgasKindersiektesMIVVarkgriepKlimaatsverandering in AfrikaDundermOrale seksRomanMiddeloorontstekingKondensasieWaterVaste stofMenslike seksuele gedragPlaattektoniekRassismeHeuningTrappe van vergelykingVerkoueVennootskapUitwerking van klimaatsveranderingNier🡆 More