Ruimtevaardergroep 4

Ruimtevaardergroep 4, ook bekend as die Wetenskaplikes, was die vierde groep ruimtevaarders wat deur NASA gekeur en aangekondig is in Junie 1965.

Die eerste twee groepe moes oor universiteitsgrade of die professionele ekwivalent in ingenieurswese of wetenskap beskik het, tog is hulle gekies vir hulle ondervinding as toetsvlieëniers. Vir die derde groep was toetsvlieënierondervinding nie meer 'n vereiste nie maar ondervinding as 'n vlieënier van militêre straalvliegtuie was wel.

Ruimtevaardergroep 4
Agterste ry, L-R: Garriott, Gibson. Voorste ry, L-R: Michel, Schmitt, Kerwin.

Groep 4 was die eerste wat gekies is op grond van navorsing en akademiese ondervinding ('n M.D. of Ph.D in natuurwetenskap of ingenieurswese was 'n vereiste). NASA het vlieënieropleiding verskaf indien dit nodig was. Die eerste keuring is deur die National Academy of Sciences gedoen, wat die groep se aansoeke as teleurstellend beskryf het.

Van die ses wat uiteindelik gekies is, het vier oor militêre ondervinding beskik, terwyl Garriott reeds voorheen Amerikaanse Lugmag vlieënieropleiding gedoen het. Harrison Schmitt was 'n geoloog en het op die maan geloop met die Apollo 17 missie terwyl Garriott, Gibson en Kerwin deel was van die Skylab-program. Garriott het ook deelgeneem aan die Ruimtependeltuig-program. Graveline en Michel het uit NASA se diens bedank sonder om ooit in die ruimte te vlieg.

Die groep was:

Tags:

IngenieursweseNASARuimtevaarderVlieënier

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

RuimteEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaErfenisdag (Suid-Afrika)SirkelAB de Villiers7de LaanEiffeltoringSpringbokkeSuid-EuropaAfvalbestuurAfrikaansProvinsies van Suid-AfrikaRugbyPad na jou hartSuid-SothoPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaLys van Suider-Afrikaanse soogdiereApartheidGeskiedenis van die Verenigde State van AmerikaSkoolVergelykings (taalkunde)SwartrenosterOlifantSpelerposisies in rugbySuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024VulvaSASOLSebraMaagKoerantKoorsblaarKolitisKalsiumWaarheid-en-versoeningskommissiePropagandaTsongaNazi-DuitslandAngolaOnse VaderNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaBalletPersentasieWortelBreinBosvarkStaatstoelaeNedersettingAfrikanersEkologieLabia (geslagsdele)AtleetvoetDesmond TutuAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidPirow BekkerNelson MandelaSinsbouBloedvergiftigingJan van TonderFotosinteseIdioomWêreld- Ekonomiese ForumMIVDelft, KaapstadOmtrek, oppervlakte en volumeKoeffisiënt en magswortelNasionale VrouedagMenseregtedagVingerseksCorioliskragGriekwa-AfrikaansKolorektale kanker🡆 More