Harrison Schmitt

Harrison Hagan Jack Schmitt (3 Julie 1935 – ) is 'n Amerikaanse geoloog, afgetrede Nasa-ruimteman, professor, voormalige senator vir die deelstaat Nieu-Meksiko en die twaalfde en laaste persoon wat sy voete op die maan geplaas het.

Hy is ook die laaste lewende bemanningslid van die Apollo 17-missie. Harrison was deel van die Ruimtevaardergroep 4 inname.

Harrison Schmitt
Harrison Schmitt
Harrison Schmitt in 1971

Amerikaanse Senator
vir Nieu-Meksiko
Ampstermyn
3 Januarie 1977 – 3 Januarie 1983
Voorafgegaan deur Joseph Montoya
Opgevolg deur Jeff Bingaman

Persoonlike besonderhede
Gebore Harrison Hagan Schmitt
3 Julie 1935 (1935-07-03) (88 jaar oud)
Cambridge, Ohio
Politieke party Republikeinse Party
Eggenoot/-note Teresa Fitzgibbon
Alma mater Caltech (B.S. 1957)
Oslo
Harvard (Ph.D. 1964)

Sien ook

Eksterne skakels

Tags:

Apollo 17Deelstate van die Verenigde State van AmerikaGeoloogMaanNasaNieu-MeksikoRuimtemanRuimtevaardergroep 4

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

MisdaadromanRoemeensMigrasie van diereLiefdeISimangaliso-vleilandparkToekoms van die AardeSwawelVrouValiant SwartJakobNierversakingMaselsKunsSeptimius FundKasteel die Goeie HoopAngina pectorisDrinkwatervoorsieningHipertensieMensAfrikanersHoopNagMenseregteNierResensieHiënaHomofoonVars waterInnes en Franna BenadéAntisemitismeYslandArmoedeArendArgentiniëVoedingApartheidBoelieryTrekarbeidSimboolTropiese sikloonSwart nasionalismeC.J. LangenhovenDawidIngenieursweseRobert SobukweParasitiese siektesMin ShawLeonardo da VinciVryheidsmanifesKoraalrifWetenskaplike klassifikasieIndustriële RevolusieVolhoubaarheidJesus van NasaretBaardskeerder-spinnekopMidde-OosteMikro-ekonomieEkostelselSkaapHangbrugHeupRugbyImpakte van toerismeKoöperasiestoriesSnaarinstrumentLys van Afrikaanse skrywersPad na jou hartKunsmatige intelligensieSpaansVergelykings (taalkunde)VerdampingSpelerposisies in rugbyFransHolocaust🡆 More