Edgar Mitchell

Edgar Dean Ed Mitchell (* 17 September 1930 – † 4 Februarie 2016) was 'n Amerikaanse vlootoffisier- en vlieënier, lugvaartingenieur, toetsvlieënier en Nasa-ruimtevaarder.

Hy is die sesde persoon wat op die Maan geloop het as deel van die Apollo 14-sending. Hy bring altesaam nege ure op die Maan deur in die area wat die Fra Mauro Hooglande genoem word. Hy was gewerf as deel van Ruimtevaardergroep 5.

Edgar Mitchell
Edgar Mitchell
Edgar Mitchell in Desember 1970
Gebore
Edgar Dean Mitchell

(1930-09-17)17 September 1930
Hereford, Texas
Sterf4 Februarie 2016 (op 85)
West Palm Beach, Florida
NasionaliteitVlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
Beroepruimtevaarder
Bekend virsesde man wat op die Maan geloop het

Sien ook

Eksterne skakels

Tags:

Apollo 14LugvaartingenieurMaanNasaRuimtevaarderRuimtevaardergroep 5Verenigde State van AmerikaVlieënier

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

GeelslangOm-te-infinitiefkonstruksieKameelGermaanse taleBeweegbare brugBysteekBelastingSuid-Afrikaanse ReserwebankBreinvliesontstekingDemokrasieMisdaadRenteGenderVigsVaginale kankerLily CarterGeskiedenis van die AardeSuidelike HalfrondPuberteitAnglo-BoereoorlogJakkalsAfrikaHeidelberg, GautengPersentasieSonkragWoestynVoorvoegselSlag van BloedrivierTelwoordGeslagCyril RamaphosaBoelieryGesondheidKomplementêre kleureRooikatBergskilpadMarco PoloSkynwerklikheidSeksuele penetrasieDigvormLood(IV)oksiedKlereEenvoudige hangbrugAardverwarmingOrganiese molekulesAsiëVryheidsdagLys van Griekse mitologiese figureDonkieEngelandMynbouSeksuele identiteitMantisWitrenosterRotskunsVerenigde KoninkrykBoet TroskieGeografie van Suid-AfrikaGeweldTweede VryheidsoorlogHorlosieDramaBemarkingLeenwoordCeresGeslagsgelykheidHeelgetalPadtekens in Suid-AfrikaAnorexia nervosaNederduitsch Hervormde KerkVolstruisWaterLys van munisipaliteite in Suid-AfrikaBipolêre gemoedsteuringRinkhalsOrale seksEwenaar🡆 More