Amerikaanse Lugmag: Amerikaanse gewapende magte wat verantwoordelik is vir oorlogvoering in die lug

Die Amerikaanse Lugmag (Engels: United States Air Force, afgekort USAF) is dié deel van die Amerikaanse Gewapende Magte wat primêr verantwoordelik is vir oorlogvoering in die lug.

Die Amerikaanse Lugmag word 'n afsonderlike weermagonderdeel op 18 September 1947. Voorheen was dit 'n deel van die Leër bekend as die United States Army Air Forces (USAAF).

Amerikaanse Lugmag
Seël van die Amerikaanse Lugmag
Seël van die Amerikaanse Lugmag
Seël van die Amerikaanse Lugmag
Gestig 8 September 1947; 76 jaar gelede (1947-09-08)
Land Verenigde State van Amerika
Onderdeel van Amerikaanse Gewapende Magte
Tipe Lugmag
Logo Kenteken van die Amerikaanse Lugmag
Vlag Vlag van die Amerikaanse Lugmag
Rondeel Kokarde van die Amerikaanse Lugmag
Hoofkwartier Pentagon
Aantal lede 328 820 aktiewe personeel
152 231 burgerlike personeel
69 056 reserwepersoneel
110 000 Nasionale Lugwag-personeel
$140 miljard begroting
5 217 bemande vliegtuie
406 IKBMs
Kommandostruktuur Lugmagdepartement
Leuse Aim High … Fly-Fight-Win
"Integrity first, Service before self, Excellence in all we do"
Mars The U.S. Air Force
Kleur Ultramarien en Lugmaggeel         
Veldslae Korea-oorlog
Viëtnamoorlog
Golfoorlog

Die Amerikaanse Lugmag is die tegnologies meesgevorderde lugmag ter wêreld.

Op 31 Desember 2010 het die Amerikaanse Lugmag 333 772 soldate op aktiewe diens, insluitend 63 310 vroue. 'n Verdere 70 880 reserwesoldate was op die register.

Doelstellings

Die taak van die lugmag was van meet af aan redelik divers: lugsuperioriteit, kernaanval, ondersteuning van die Leër en strategiese lugbrûe is maar 'n paar hiervan. Hiervoor is die lugmag verdeel in verskillende onderdele vir die noodsaaklike operasies in Europa en Asië, naamlik die Amerikaanse Lugmag in Europa en die Amerikaanse Lugmag in die Stille Oseaan.

In Nederland was daar vir 'n geruime tyd 'n lugverdedingseskader te Soesterberg gestasioneer, die 32ste (taktiese) Gevegseskader. Hulle taak was om die Nederlandse lugruim te beskerm teen indringers van die Warskoulande. Dit was die enigste eskader van die Amerikaanse Lugmag wat ooit onder die operasionele bevel van 'n ander land gestaan het. Teen die einde van die Koue Oorlog is die eskader onttrek en ontbind.

Offisiersrange

Salarisskaal O-1 O-2 O-3 O-4 O-5 O-6 O-7 O-8 O-9 O-10 Spesiaal1
Kenteken Amerikaanse Lugmag: Doelstellings, Offisiersrange, Lugmanskappe  Amerikaanse Lugmag: Doelstellings, Offisiersrange, Lugmanskappe  Amerikaanse Lugmag: Doelstellings, Offisiersrange, Lugmanskappe  Amerikaanse Lugmag: Doelstellings, Offisiersrange, Lugmanskappe  Amerikaanse Lugmag: Doelstellings, Offisiersrange, Lugmanskappe  Amerikaanse Lugmag: Doelstellings, Offisiersrange, Lugmanskappe  Amerikaanse Lugmag: Doelstellings, Offisiersrange, Lugmanskappe  Amerikaanse Lugmag: Doelstellings, Offisiersrange, Lugmanskappe  Amerikaanse Lugmag: Doelstellings, Offisiersrange, Lugmanskappe  Amerikaanse Lugmag: Doelstellings, Offisiersrange, Lugmanskappe  Amerikaanse Lugmag: Doelstellings, Offisiersrange, Lugmanskappe 
Titel Tweede
Luitenant
Eerste
Luitenant
Kaptein Majoor Luitenant
Kolonel
Kolonel Brigadier
Generaal
Generaal
-majoor
Lieutenant
Generaal
Generaal Generaal
van die Lugmag
Afkorting 2de Lt 1ste Lt Kapt Maj Lt-Kol Kol Brig-Genl Genl-Maj Lt-Genl Genl GAF
NAVO-kode OF-1 OF-2 OF-3 OF-4 OF-5 OF-6 OF-7 OF-8 OF-9 OF-10

1 Slegs toegeken gedurende tye van verklaarde oorlog.

Lugmanskappe

Salarisskaal E-1 E-2 E-3 E-4 E-5 E-6 E-7 E-8 E-9
Kenteken Geen
kenteken
Amerikaanse Lugmag: Doelstellings, Offisiersrange, Lugmanskappe  Amerikaanse Lugmag: Doelstellings, Offisiersrange, Lugmanskappe  Amerikaanse Lugmag: Doelstellings, Offisiersrange, Lugmanskappe  Amerikaanse Lugmag: Doelstellings, Offisiersrange, Lugmanskappe  Amerikaanse Lugmag: Doelstellings, Offisiersrange, Lugmanskappe  Amerikaanse Lugmag: Doelstellings, Offisiersrange, Lugmanskappe  Amerikaanse Lugmag: Doelstellings, Offisiersrange, Lugmanskappe  Amerikaanse Lugmag: Doelstellings, Offisiersrange, Lugmanskappe  Amerikaanse Lugmag: Doelstellings, Offisiersrange, Lugmanskappe  Amerikaanse Lugmag: Doelstellings, Offisiersrange, Lugmanskappe 
Titel Basiese
Lugman
Lugman Lugman
1ste klas
Senior
Lugman
Staf-
Sersant
Tegniese
Sersant
Meester-
Sersant
Senior
Meester-
Sersant
Hoofmeester-
Sersant
Bevels-
hoofmeester
Sersant
Hoofmeester
Sersant
van die Lugmag
Afkortings AB Amn A1C SrA SSgt TSgt MSgt SMSgt CMSgt CCM CMSAF
NAVO-kode OR-1 OR-2 OR-3 OR-4 OR-5 OR-6 OR-7 OR-8 OR-9 OR-9 OR-9

Galery

Verwysings

Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Nederlandse Wiki vertaal.

Tags:

Amerikaanse Lugmag DoelstellingsAmerikaanse Lugmag OffisiersrangeAmerikaanse Lugmag LugmanskappeAmerikaanse Lugmag GaleryAmerikaanse Lugmag VerwysingsAmerikaanse Lugmag18 September1947Amerikaanse Gewapende MagteEngelsUnited States Army Air Forces

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

VrystaatRenosterCristiano RonaldoWekkerStikstofVergelykings (taalkunde)Lys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsDepressie (gemoedstoestand)KolonoskopieSeksuele opwekkingRumatoïede artritisNatuurbewaringWet op Verbod van Gemengde HuwelikeSuiwelprodukTussenwerpselPikkewynMuishondAandagstreepSebraAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomePaarl GimnasiumDemi Lee MooreCarike KeuzenkampGoogleWieg van die MensdomLenteSwawelMobutu Sese SekoHoofkarakterKasteel die Goeie HoopSpinnekopTradisionele Afrika-medisyneKartografieDesimale breukeSinkCovid-19-pandemieLuiperdSamespanningJo BlackBeroerteEkostelselWatersuiweringOssewaSharpeville-slagtingAppel (sanger)SowjetunieOrale seksNiersteenKunselementeChemiese reaksieInfeksieVarkMangelontstekingManie LibbokStam (taalkunde)Kunsmatige algemene intelligensieHomoniemPeter SnydersGroepsdrukGoudkus (streek)Wetenskaplike klassifikasieAfrikaanse woordelys en spelreëlsLys van bekende Suid-AfrikanersSomerBesoedelingN.P. van Wyk LouwRob HersovTransatlantiese slawehandelSkoolPriemgetalOogRooibokBestaansboerdery🡆 More