Randapparatuur

By 'n rekenaar is randapparatuur die hardeware wat nie deel van die rekenaarkas of skootrekenaar is nie, maar ekstern gebruik word om die funksionaliteit van die rekenaar uit te brei.

Randapparatuur word gebruik om inligting aan die rekenaar te verskaf (toevoer) of van die rekenaar te kry (afvoer). Eksterne toestelle wat vir berging of tweerigtingkommunikasie gebruik word, kan gesien word as 'n kombinasie van hierdie toevoer- en afvoerfunksionaliteit. Randapparatuur word aan die rekenaar gekoppel met 'n kabel of radiotegnologie soos Bluetooth.

Randapparatuur
'n Rekenaarmuis
Randapparatuur
'n Sleutelbord
Randapparatuur
'n Eksterne hardeskyf

Voorbeelde van randapparatuur:

Tags:

BluetoothRekenaarRekenaarhardeware

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Duitse maselsTydWikiquoteSwartrenosterOmtrek, oppervlakte en volumeMusieksimboleDiarreeEjakulasieTennisTropiese sikloonGalblaasCradock-4GeslagBeesHomofoonAngolaVeerLys van elemente volgens simboolAgtervoegselAssonansieKurt-Lee ArendseSoogdierOseaanDubbelpuntDuitsFotosinteseKangaroeKankerKrokodilFiela se kindHartversakingOorstromingSonGoudKultuurJeuksiekteAartappelKunsPampoentjiesKoerantVerstedelikingEiffeltoringTikTokGoogleVincent van GoghSteenkoolMenslike skeletSamestellende afleidingLyfstraf in skoleVleilandDuitslandKoue OorlogWeervoorspellingEienaamNelson MandelaSelfmoordWayde van NiekerkChatGPTNarsistiese persoonlikheidsteuringMobutu Sese SekoUnited Democratic FrontVryheidsdagNatuurrampCalviniaKerrieCheslin KolbeWikimedia-stigtingElon MuskHulpwerkwoordKompasSuikersiekteDoopMahatma GandhiLatynMaatskaplike verantwoordelikheidPropagandaSwawelNazi-Duitsland🡆 More