'n Muis is 'n randapparatuur toestel wat gebruik word om met 'n rekenaar te werk.
As die muis op 'n ondersteunende oppervlak beweeg word, word die twee-dimensionele beweging op die skerm weerspieël. Fisies bestaan 'n muis uit 'n huisie wat in die gebruiker se hand gehou word, met een of meer knoppies en 'n opsionele rolwiel.
Die term “muis” het ontstaan by die Stanford Universiteit omdat vroeëre modelle soos die knaagdier gelyk het.
Die eerste geïntegreerde muis op die mark was deel was van 'n persoonlike rekenaar, die Xerox 8010 Star Information System wat in 1981 vrygestel was.
This article uses material from the Wikipedia Afrikaans article Muis (rekenaar), which is released under the Creative Commons Attribution-ShareAlike 3.0 license ("CC BY-SA 3.0"); additional terms may apply (view authors). Inhoud is onderhewig aan CC BY-SA 4.0, tensy anders vermeld. Images, videos and audio are available under their respective licenses.
®Wikipedia is a registered trademark of the Wiki Foundation, Inc. Wiki Afrikaans (DUHOCTRUNGQUOC.VN) is an independent company and has no affiliation with Wiki Foundation.