Pou-Klipkabeljou

Die pou-klipkabeljou (Cephalopholis argus) is 'n vis wat aan die ooskus van Suid-Afrika voorkom vanaf die Aliwal-bank.

Die vis is bruin en die hele lyf is bedek met poeierblou kolletjies terwyl daar 5 - 7 ligter vertikale strepe oor die agterste gedeelte van die lyf strek. Die vis kom as alleenloper voor in vlak koraalriwwe. In Engels staan die vis bekend as Peacock rockcod.

Pou-klipkabeljou
Pou-Klipkabeljou
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Genus:
Cephalopholis
Spesie:
C. argus
Binomiale naam
Cephalopholis argus
(Bloch en Schneider, 1801)

Sien ook

Bronne

Eksterne skakel

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BloutongsiekteGasWeervoorspellingBoelierySiektePersPiesangVerlede tydAngolese BurgeroorlogNamibiëKlem-in-die-kaakJo BlackSiya KolisiLys van nedersettings in Suid-AfrikaArmoedeverligtingResensieGeskiedenis van kindermishandelingPersoon (taalkunde)Lys van chemiese elemente volgens atoomgetalWoordsoortOntwerpGrondwetLionel MessiOlifantDurbanOorstromingVarkHindoeïsmeKultuurRefleksieWayde van NiekerkKoppeltekenSwart mensePropagandaVoegwoordSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024Industriële RevolusieSeksualiteitVaginaJakkalsAmhariesAnrich HerbstHemelvaartsdagWaterbesoedelingVerkleinwoordStilleweMusiekDemokratiese Republiek die KongoSoortnaamNederlandsKunsmatige intelligensieMahatma GandhiDie GelofteVerkoueTelevisieNierversakingOutismeNic de JagerKarretjiemenseSeksuele opwekkingAustraliëJSEOopbroninhoudFrankrykLiewe HeksiePeriodieke tabelMotorvoertuigSuid-Afrikaanse WeermagMusieksimboleWêreldboekedagAntoniemDrinkwatervoorsieningHartseerKoperNetbalHadedaOnderwerp (taalkunde)🡆 More