Pdf: Lêerformaat vir die stoor van dokumente op rekenaars

PDF (Engels: Portable Document Format) is 'n lêerformaat vir die stoor van dokumente op rekenaars.

Die formaat is in 1993 deur Adobe geskep om dit makliker te maak om dokumente te versprei en te deel. PDF word dikwels gebruik om dokumente voor te berei voor dit gedruk word. Die dokumente kan gestileerde teks en beelde bevat.

Anders as ander formate word dokumente gestoor sodat die inhoud nie die manier hoe dit op verskillende skerms, rekenaars en drukkers vertoon word beïnvloed nie.

PDF is ook 'n oop-standaard wat amptelik op 1 Julie 2008 deur die Internasionale Standaardeorganisasie (ISO) gepubliseer is.

PDF-leser sagteware word benodig om PDF-dokumente te lees. Voorbeelde van sulke lesers is Adobe Acrobat, Adobe Reader en Foxit-leser.

Eksterne skakels

Tags:

AdobeEngelsRekenaar

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

VleilandWitbloedselDigtheidWalvisMenslike seksuele gedragIntensiewe vormKlitorisKatHipoteseWapen van Suid-AfrikaVaste stofNag van die lang messeDwelmmiddelSamestellende afleidingMeervoudKewerSterBreedtegraadDiarreeTegnologie19de eeuHoofkarakterKommunikasieVolhoubare ontwikkelingBrandstofSkarlakenkoorsPesachMonopolieAardrykskundeOlimpiese Somerspele 2024KopieregMoedersdagTuberkuloseInflasieNazi-DuitslandGeldJan van TonderAborsie in Suid-AfrikaAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeJohannesburgPersoonlikheidOnse VaderMaselsTweede VryheidsoorlogMadison IvyAfrikaanse WikipediaNasionalismeDramaDesimale breukeMorfologie (taalkunde)Versoeningsdag24 AprilTaalSanskritPrimêre sektor van die ekonomieEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaAkroniemNasionale VrouedagLeah van NiekerkBeurtkragSwangerskapVingerseksJaco JacobsBrandmondsindroomSwart menseNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaWetenskapTrappe van vergelykingNederlandsOnderwerp (taalkunde)Geografie van Suid-AfrikaGeskiedenis van Suid-AfrikaHeelgetalGesonde dieetAluminiumDuitsland🡆 More