Eppo-Kode

’n EPPO-kode, voorheen bekend as ’n Bayerkode, is ’n geënkodeerde identiseerder wat deur die European and Mediterranean Plant Protection Organization (EPPO) gebruik word in ’n stelsel wat daarop gemik is om organismes te identifiseer – naamlik plante, plae en patogene – wat belangrik is vir landbou en die beskerming van gewasse.

EPPO-kodes is ’n kernkomponent van ’n databasis van name, beide wetenskaplik en niewetenskaplik. Dit is aanvanklik deur die Bayer-korporasie begin, maar die amptelike lys kodes word nou deur EPPO onderhou.

Verwysings

Tags:

Gewas (landbou)LandbouOrganismePatogeenPlaag (organisme)Plant

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Geskiedenis (vakgebied)AkuutJeugdagVoorvoegselTrappe van vergelykingKnieMensVolhoubare ontwikkelingOmtrek, oppervlakte en volumeJaco JacobsLys van Kaapstad se voorstedeLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)D.J. OppermanDoelwitNiemetaalDiepaartromboseOm-te-infinitiefkonstruksieAppel (sanger)KerrieSuid-SothoLongontstekingLeierskapAdolf HitlerSean CombsRymAfrikaanse WikipediaDesmond TutuKangaroeGautengDemi Lee MooreAlliterasieAartappelChatGPTWêreld- Ekonomiese ForumMenstruasieLuiperdKommaPlae van EgipteLys van Suid-Afrikaanse skrywersSanskritLys van Joodse feeste en herdenkingsWoordeboek van die Afrikaanse TaalHeks van HexrivierOrthopteraToerismeWitbloedselMiddelmisbruikWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaHerfsWoordCorioliskragSprokieKunsBoerboelDiskriminasieKopieregLionel MessiWoestynWaterpokkiesLieweheersbesieHartseerKoorsKunsmatige algemene intelligensieXenofobieIsraelGroot TrekOutismeInligtingAfro-AmerikanersMieliestronkRivierHindoeïsmeVergelykings (taalkunde)GeletterdheidTamatieFamilie (verwantskap)Holocaust🡆 More