Bayer

Bayer AG is 'n Duitse multinasionale farmaseutiese en lewenswetenskappe-maatskappy en een van die grootste farmaseutiese maatskappye in die wêreld.

Die hoofkwartier is in Leverkusen, waar sy verligte korporatiewe logo, die Bayer kruis, 'n landmerk is. Bayer se besigheidsvelde is onder meer menslike en diergeneeskunde; verbruikersgesondheidsorgprodukte; landbouchemikalieë en biotegnologieprodukte; en hoëwaarde-polimere. Werner Baumann is die uitvoerende hoof vanaf 2016. Bayer se netto inkomste het in die fiskale jaar 2018 sowat €1,7 miljard beloop.

Bayer AG
Bayer
Tipe Aandelemaatskappy
Gestig 1863 – Leverkusen, Duitsland
Stigter(s)Friedrich Bayer
Hoofkantoor LeverkusenDuitsland
Sleutelpersone
  • Werner Baumann
  • Werner Wenning
Gebied bedienWêreldwyd
Inkomste€39,6 miljard (2018)
Netto inkomste€1,7 miljard (2018)
Werknemers116 998 (2018)
Webwerfbayer.com
Bayer
Bayer-fasiliteit in Leverkusen

Bayer se eerste en bekendste produk was aspirien in 1863 as 'n kleurstoffabriek in Barmen gestig. In 1898 het Bayer die handelmerk vir die naam heroïen gestig, en die dwelm-diacetylmorfien tot 1910 as 'n hoesonderdrukkende en nieverslawende plaasvervanger vir morfine bemark. Bayer het ook phenobarbital en prontosil bekendgestel, die eerste wydverspreide antibiotika en die onderwerp van die 1939 Nobelprys in Geneeskunde.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

DuitslandLeverkusenMultinasionale korporasie

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

MenseregtedagDurban2001Chroniese siekteLabia (geslagsdele)Rina HugoSprokieAgtervoegselKalsiumWiskundige terminologieWortelSuid-Afrikaanse Inkomstediens16 NovemberEk is 'n Afrikaan (toespraak)NierDroogteAdolf HitlerMenslike skeletWoordsoortGrondwet van Suid-AfrikaDansBosluisbytkoorsE-posRobert SobukweMierSuid-Afrikaanse randSwartrenosterMobutu Sese SekoVaste stofRoofvoëlMonopolyBesnydenisMantisSuid-Afrikaanse UitsaaikorporasieResensieStaatstoelaeKoorsblaarIdioomSlangLys van chemiese elemente volgens atoomgetalSekondêre sektor van die ekonomieAl-FatihaArendReg tot ‘n gesonde omgewingChatGPTNoord-Sotho (taal)KoorsFibonacci-reeksOorstromingAngolaVeerGlobaliseringVakbondOm-te-infinitiefkonstruksieGawes van die Heilige GeesTamatieDramaJavaScriptTelevisiePersoonlikheidPinksterAngina pectorisDaggaHartversakingSwedeLeierMorfeemZoeloeWaterMaagsweerMagnetismeAtriale fibrillasieTopsy SmithRooipandaHector PietersonHomoniem🡆 More