Adobe

Adobe Inc.

Die maatskappy het in die verlede gefokus op die skepping van multimedia en kreatiwiteit-sagteware produkte, met 'n meer onlangse rigting na ryk Internet-toegepaste sagteware-ontwikkeling. Dit is die beste bekend vir sy "Portable Document Format" (PDF) en "Adobe Creative Suite", later "Adobe Creative Cloud".

Adobe Inc.
Adobe
Tipe Openbare maatskappy
Gestig Februarie 1982
Hoofkantoor San JoseKalifornië, VSA
SleutelpersoneJohn Warnock
Charles Geschke
Gebied bedienWêreldwyd
IndustrieRekenaarsagteware
InkomsteVS$ 4,055.24 miljoen (2013)
BedryfsinkomsteVS$ 422.723 miljoen (2013)
Netto inkomsteVS$ 289.985 miljoen (2013)
Werknemers11,144 (2012)
WebwerfAdobe.com

Adobe is in Februarie 1982 deur John Warnock en Charles Geschke gestig, nadat hulle by Xerox PARC bedank het om die PostScript bladsybeskrywingstaal te ontwikkel en te verkoop. In 1985 het Apple Computer PostScript gelisensieer vir gebruik in sy LaserWriter drukkers, wat die vonk was vir die "desktop publishing"-rewolusie.

Eksterne skakels

Tags:

AmerikaKaliforniëSan Jose

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaDuitslandProstaatkankerWater (molekuul)SeksposisieOlifantKweekhuiseffekEjakulasieLien se lankstaanskoeneMuskietAfkappingstekenReënSeksuele penetrasieLeestekenWêreld- Ekonomiese ForumTaalVliegtuigMaatskappyVarkVaste stofGedigDoopLys van Suider-Afrikaanse soogdiereFranse RewolusieGordelroosAdolf HitlerAppelIntensiewe vormEngelsGewone breukeEkostelselMagsverheffingBloeddrukKarakteriseringNatuurlike hulpbronPad na jou hartSirkelVars waterElektroniese of digitale mediaDroogteBeaufortskaalChloorAboriginesKoppeltekenKinderregteVingerseksSpysverteringstelselWaterbesparing in Suid-AfrikaNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartySpreeuWatersuiweringHoenderSoutsuurPretoriaIngenieursweseVerkleurmannetjieMusiekMensDie ontstaan van die dramaHoofstadKweekhuisgasKanadaKeramiekFinale OplossingBrandmondsindroomCorioliskragVryheid van spraakSelfieBoer Soek 'n VrouGalblaasPoësieParkinson se siekteBeroerteAfrikaanse Wikipedia🡆 More