Iso

Die Internasionale Standaardeorganisasie, algemeen bekend as ISO, is 'n internasionale standaardeliggaam saamgestel uit verteenwoordigers van verskillende nasionale standaardeorganisasies.

Dit is op 23 Februarie 1947 gestig en waak wêreldwyd oor industriële en kommersiële standaarde. Hulle hoofkantoor is in Genève, Switserland.

Aangesien ISO se standaarde baie keer deur óf verdrae óf nasionale standaarde wet word, staan hulle as nie-regeringsorganisasie baie sterker as meeste nie-regeringsorganisasies. In praktyk werk ISO as 'n konsortium met sterk skakels met regerings.

Tags:

194723 FebruarieGenèveSwitserland

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Lys van woestyneSwamMeioseVerlede tydPeriodieke tabelHans Strydom (verslaggewer)Lys van persone in die BybelKoning Shaka Internasionale LughaweKinderregteLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsMaskerBrakpanAgtervoegselJaco JacobsDespatchMelkbosstrandBiljoenKongorivierKangaroeOtterGodsdiensDermpoliepTussenwerpselSwartrenosterHidroponikaKapitalismeTini VorsterJan van RiebeeckNederlandTydbestuurRobbeneilandEngelsSaharaNaas BothaGenetiese variasieHomoniemHaasBoodskapLys van lande volgens bevolkingsdigtheidUitenhageSkedelGregoriaanse kalenderAfleiding (taalkunde)MensPretoriaGrondsoortePablo PicassoVakbondLandbouWindenergieWerkloosheidVerkleurmannetjieKoggelmanderTBlomOnderwerp (taalkunde)RenosterEienaamPapegaaieSewe doodsondesSpesiePadtekens in Suid-AfrikaYstydperkRefentse MorakeDuitse maselsJane AlexanderMarco PoloGeweldNieregeringsorganisasieLiefdeJohann ParowRekenaarKaapstadAfkortingBewussynLys van Suid-Afrikaanse musikante🡆 More