Patensie

Patensie is 'n klein dorpie in die Oos-Kaap-provinsie, Suid-Afrika en is 15 km noordwes van Hankey.

Die naam is 'n vervorming van die Khoikhoi-woord wat rusplek vir die vee beteken.

Patensie
Kennisgewingbord langs die R331
Kennisgewingbord langs die R331
Patensie is in Oos-Kaap
Patensie
Patensie
Patensie Patensie se ligging in Oos-Kaap
Koördinate: 33°45′32″S 24°48′53″O / 33.75889°S 24.81472°O / -33.75889; 24.81472 24°48′53″O / 33.75889°S 24.81472°O / -33.75889; 24.81472
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieOos-Kaap
DistrikSarah Baartman
MunisipaliteitKouga
Stigting1858
Oppervlak
 • Totaal6,23 km2 (2,41 vk. myl)
Bevolking
 (2011)
 • Totaal5 263
 • Digtheid845/km2 (2 190/vk. myl)
Poskode (strate)
6335
Poskode (posbusse)
6335
Skakelkode042

Distrik

Daar word sitrus, tabak en groente in die distrik verbou. Daar is 'n sitruskoöperasie wat in 1928 gestig is en ook 'n tabakkoöperasie. Die Kougadam is 25 km wes van die dorp geleë.

Sien ook

Verwysings

Tags:

HankeyOos-KaapSuid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Suid-EuropaOutismePersoonlike voornaamwoordSonja HerholdtVolstruisStam (taalkunde)KernoorlogDokterStadSeksueel oordraagbare infeksieKalsiumWoordsoortAfleiding (taalkunde)KapitalismeHeidelberg, GautengMonopolyAnale kankerProteaKrimpvarkieWikipediaSonkragSlag van BloedrivierCeresJohn Brown (aktivis)GemeenskapKrokodilKunsMoskouSinoniemKoue OorlogVerkleurmannetjieImpakte van toerismeKoolhidraatJesus van NasaretErosietipesLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsSwartbewussynsbewegingNG gemeente TheunissenStereotipeBloedsomloopstelselKlimaatveranderingMigrasie van diereMonopolieInflasiePenisWapen van Suid-AfrikaTropiese sikloonVarkgriepLikkewaanLongontstekingSosiale mediaPornografiese akteurEreksieBlaarXhosaNiemetaalKaapse VlakteIroniePlae van EgipteLettergreepHoedBysteekKaapstadRobbeneilandVeranderinge aan Suid-Afrikaanse geografiese nameZack du PlessisBlack SashNag van die lang messeKarooLyfstraf in skoleMetafoorUniondaleMIVVormStaatstoelae🡆 More