Outaouaisrivier: Walless

Die Outaouaisrivier (Frans: rivière des Outaouais, Engels: Ottawa River) is 'n rivier in Kanada, wat oor die grootste deel van sy lengte die grenslyn tussen die provinsies Quebec en Ontario vorm.

Die Outaouais ontspring in die Capimitchigamameer in die westelike deel van Québec en vloei tot die Timiskamingmeer naby die grens van Ontario, van daar in suidoostelike rigting na Ottawa, oor die Chaudière-waterval en neem daarna die Rideau- en Gatineauriviere op.

Outaouaisrivier
Die Outaouaisrivier.
Die Outaouaisrivier.
Die Outaouaisrivier.
Outaouaisrivier: Walless

Die stroomgebied van die Outaouaisrivier.

Oorsprong Capimitchigamameer
Monding naby Montreal in die Sint-Laurensrivier
Stroomgebied Quebec en Ontario, Kanada
Lengte 1 271 km (790 myl)
Oorspronghoogte 430 m (1 433 voet)
Mondinghoogte 6 m (20 voet)
Gemiddelde afloop 1 950 m/s³ (68 864 ft³/s)
Stroomgebiedopp. 146 300 km² (56 487 myl²)
Kaart van die Outaouaisrivier-bekken in Noord-Amerika.
Kaart van die Outaouaisrivier-bekken in Noord-Amerika.

Die Outaouais mond naby Montreal in die Sint-Laurensrivier uit en vorm die Saint-Louismeer. Die lengte van die Outaouais is 1 271 kilometer.

Tags:

EngelsFransKanadaOntarioOttawaQuebec

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BlouISeksueel oordraagbare infeksieAntjie SomersDie Stem van Suid-AfrikaAnilingusLetterlike en figuurlike taalgebruikBruin menseKindersiektesBreingewasIslamitiese kalenderKasakstanKamphoerLys van Suid-Afrikaanse T20I-krieketspelersVoortplantingAprilCyril RamaphosaBlourokkeAfrikaanse woordelys en spelreëlsEthiopiese kalenderBakterieHernubare energie29 AprilKankerbossieNierversakingWerkloosheidKolorektale kankerLinuxSonsteekSlangBybelJamie MillerKonjunktivitisKinkhoesTepelKoorsSeksualiteit in antieke RomeLettergreepBorskankerAlan RickmanWapen van Suid-AfrikaHondeklipbaaiIndiëRooihartbeesBosluisbytkoorsLasse LindtnerDemi Lee MoorePierre van PletzenKweperAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeGeskiedenis van Suid-AfrikaSwartwitpensSeksuele omgangAt BothaAtoomKankerSeksuele opwekkingBetteridge se opskrifwetGetalNederlandNasionale lied van Suid-AfrikaMoedersdagLyfstraf in skoleQR-kodeMalariaAkuut-aksenttekenNierAdolf HitlerSiekteEmo AdamsAntjie KrogAfrikaanse WikipediaKapokboomAfrikaansVerenigde KoninkrykTrappe van vergelyking🡆 More