Ohrigstad

Ohrigstad is 'n klein dorpie 45 km noord van Lydenburg in die Limpopoprovinsie van Suid-Afrika.

Ohrigstad
'n Historiese toegangsbord tot Ohrigstad
'n Historiese toegangsbord tot Ohrigstad
Ohrigstad is in Limpopo
Ohrigstad
Ohrigstad
Ohrigstad Ohrigstad se ligging in Limpopo
Koördinate: 24°45′0″S 30°34′0″O / 24.75000°S 30.56667°O / -24.75000; 30.56667 30°34′0″O / 24.75000°S 30.56667°O / -24.75000; 30.56667
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieLimpopo
DistrikSekhukhune
MunisipaliteitFetakgomo Tubatse
Stigting1845
Oppervlak
 • Totaal99,24 km2 (38,32 vk. myl)
Bevolking
 (2011)
 • Totaal521
 • Digtheid5/km2 (10/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense48.9%
 • Indiërs/Asiërs0.2%
 • Bruin mense0.2%
 • Swart mense48.6%
 • Ander2.1%
Taal (2011)
 • Afrikaans 45.1%
 • Noord-Sotho 35.7%
 • Engels 6.5%
 • Tsonga 4.6%
 • Ander 8.1%
Poskode (strate)
1122
Skakelkode013
Webwerfhttp://www.ohrigstad.net/

Geskiedenis

Ohrigstad is oorspronklik in 1845 deur 'n groep Voortrekkers onder die leierskap van Andries Hendrik Potgieter gestig en dra die naam van 'n Nederlandse weldoener, Georgius Ohrig, wat met die stigting behulpsaam was. Nadat malaria 'n aantal slagoffers onder die setlaars geëis het, moet hulle die dorp verlaat en keer eers later na die suksesvolle bestryding van die siekte weer terug. Dit was ook die tweede oudste dorp in die ou Transvaal-provinsie.

Besienswaardighede

'n Begraafplaas en die ruïnes van 'n fort uit die Voortrekkertydperk kan nog steeds besigtig word.

Die Eggogrotte is 35 km noord van Ohrigstad geleë. Die bekende Abel Erasmuspas is ook bereikbaar vanaf Ohrigstad op die pad na Hoedspruit.

Sien ook

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Ohrigstad GeskiedenisOhrigstad BesienswaardighedeOhrigstad Sien ookOhrigstad VerwysingsOhrigstad Eksterne skakelsOhrigstadLimpopoLydenburgSuid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

WinterHaasBuffelOntdekking van goud in Suid-AfrikaGemeenskapsorganisasieLeierskapSkaapAnrich HerbstLimpopo (rivier)EnsiklopedieEllipstekenBloeddrukMenslike seksuele gedragVoegwoordVioolTandbederfTemperatuurMaselsDurbanSpringbokkeMiddeloorontstekingWoordeboek van die Afrikaanse TaalMahatma GandhiArmoedeChromatografieJodeAlliterasieVleilandRassisme in AfrikaGeelslangXhosasSkildklierGoudStaatstoelaeOranjerivierVrouDubbelpuntSwemKolorektale kankerMeervoudAvbobMierHipoteseKorrupsieTussenwerpselBruin menseOlimpiese SpeleTransatlantiese slawehandelOnse VaderTydTswanaSanskritAdolf HitlerSebraDuitsStaat PalestinaBiodiversiteitImpakte van toerismeAfleiding (taalkunde)KapitalismeE-posCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaKokerboomNeurenberg-verhoreKolonialismeArmoedeverligtingMandalaVaginaMigrasie van voëlsCleopatra VIIBybelOseanografieLangste woord🡆 More