Hoedspruit: Dorp in Limpopo, Suid-Afrika

Hoedspruit is 'n dorp in die ooste van die Limpopoprovinsie, Suid-Afrika.

Die dorp is 30 km noord van Acornhoek.

Hoedspruit
Hoedspruit is in Limpopo
Hoedspruit
Hoedspruit
Hoedspruit: Geskiedenis, Ekonomie, Sien ook Hoedspruit se ligging in Limpopo
Koördinate: 24°21′S 30°58′O / 24.350°S 30.967°O / -24.350; 30.967 30°58′O / 24.350°S 30.967°O / -24.350; 30.967
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieLimpopo
DistrikMopani
MunisipaliteitMaruleng
Stigting1869
Regering
 • TipePlaaslike Munisipaliteit
Oppervlak
 • Totaal24,13 km2 (9,32 vk. myl)
Bevolking
 (2011)
 • Totaal3 157
 • Digtheid131/km2 (340/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense52.3%
 • Indiërs/Asiërs2.8%
 • Bruin mense5.0%
 • Swart mense39.4%
 • Ander0.5%
Taal (2011)
 • Afrikaans44.8%
 • Engels19.7%
 • Noord-Sotho11.7%
 • Tsonga6.2%
 • Ander17.6%
Poskode (strate)
1380
Poskode (posbusse)
1380
Skakelkode015
Webwerfhttp://www.hoedspruit.co.za

Geskiedenis

Ds. Frans Lion Cachet het in 1865 reeds hier 'n vergadering gehou. Die oorspronklike plaas, ook Hoedspruit, is in 1869 opgemeet. Die eerste poskantoor is in 1890 geopen. Die takspoorlyn van 60 km na Phalaborwa is in 1963 teen 'n koste van R4 miljoen voltooi.

Die Lugmagbasis Hoedspruit is 'n belangrike basis van die Suid-Afrikaanse Lugmag op Hoedspruit.

Ekonomie

Vanweë die nabyheid aan private wildreservate en die Krugerwildtuin lewer ekotoerisme 'n groot bydrae tot die plaaslike ekonomie.

Hoedspruit: Geskiedenis, Ekonomie, Sien ook 
Toeriste neem foto's in die Kapama privaatwildreservaat

Sien ook

Bronne

  • Erasmus, B.P.J. (1995). Op Pad in Suid-Afrika. Jonathan Ball Uitgewers. ISBN 1-86842-026-4.

Verwysings

Tags:

Hoedspruit GeskiedenisHoedspruit EkonomieHoedspruit Sien ookHoedspruit BronneHoedspruit VerwysingsHoedspruitAcornhoekDorpLimpopoSuid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Marie AntoinetteIndustriële RevolusieNatriumKatoenGrondwet van Suid-AfrikaLyfstraf in skoleTuberkuloseMangelAngina pectorisGautengKangogrotteVerkleinwoordIdioomSelfmoordHemelvaartFinale OplossingMaselsWaterbesoedelingPussy RiotJazzVolhoubare ontwikkelingAlliterasieRacheltjie de BeerAntieke EgipteTikTokWerkwoordVrugbaarheidAfvalbestuurMenslike seksuele gedragMiddelmisbruikRuimteLongHaaieHulpwerkwoordWinnie Madikizela-MandelaVarkgriepOntbossingStadJohnny RapidWaterNederlandsAardedagSendelingposisieNatuurlike hulpbronSeptimius AwardsEkonomie van Suid-AfrikaSuid-SothoReënspinnekopStaalArmoedeverligtingOlifantDubbelpuntDroomOogproblemeNatuurDinosourusRassismeSASOLSpinnekopIngrid JonkerVerkragtingEskomNasionale lied van Suid-AfrikaNatriumtiosulfaatGewone luislangHoofstadHartversakingHondKindersiektesSweedsVerenigde State van Amerika🡆 More