Acornhoek

Acornhoek is 'n dorp in 'n digbevolkte streek van noordelike Mpumalanga (aan die grens met Limpopo), Suid-Afrika.

Die dorp is 29 km suidoos van Hoedspruit en 35 km noord van Bosbokrand, dit val insgelyk onder die Bosbokrand Plaaslike Munisipaliteit. Die naam is blykbaar 'n aanpassing van die Nederlandse "Eekhoornhoek".

Acornhoek
Acornhoek is in Mpumalanga
Acornhoek
Acornhoek
Acornhoek Acornhoek se ligging in Mpumalanga
Koördinate: 24°35′0″S 31°5′0″O / 24.58333°S 31.08333°O / -24.58333; 31.08333 31°5′0″O / 24.58333°S 31.08333°O / -24.58333; 31.08333
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieMpumalanga
DistrikEhlanzeni
MunisipaliteitBosbokrand
Oppervlak
 • Totaal38,89 km2 (15,02 vk. myl)
Bevolking
 (2011)
 • Totaal33 529
 • Digtheid862/km2 (2 230/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense0.1%
 • Indiërs/Asiërs0.1%
 • Swart mense99.7%
 • Ander0.1%
Taal (2011)
 • Tsonga 73.8%
 • Noord-Sotho 16.9%
 • Sotho 6.1%
 • Ander 3.2%
Poskode (strate)
1360
Poskode (posbusse)
1360
Skakelkode013
Webwerfhttp://www.acornhoek.co.za/

Distrik

Subtropiese vrugte en groente word verbou terwyl bees- en wildboerdery ook in die omliggende areas belangrik is. Die dorp lê op 'n deurgangsroete na ondermeer die Timbavati-wildreservaat en Orpenhek van die Krugerwildtuin. Die dorp is geleë op 'n waterskeiding waar die bolope van die Klaserie-, Timbavati- en Sandriviere ontspring.

Sien ook

Bronne

  • Erasmus, B.P.J. (1995). Op Pad in Suid-Afrika. Jonathan Ball Uitgewers. ISBN 1-86842-026-4.
  • Rosenthal, Eric (1967). Ensiklopedie van Suidelike Afrika.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Acornhoek DistrikAcornhoek Sien ookAcornhoek BronneAcornhoek VerwysingsAcornhoek Eksterne skakelsAcornhoekBosbokrandBosbokrand Plaaslike MunisipaliteitHoedspruitLimpopoMpumalangaSuid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Ingrid JonkerPampoentjiesHolocaustSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024EngelsStereotipeNagmaalLys van Suid-Afrikaanse musikanteVingerseksKaapstadse waterkrisis 2015-2018InfeksieWet op NaturellengrondSwartrenosterVryheidsmanifesWolfStaalSwart nasionalismeUnited Democratic FrontVoedingJan van TonderWetenskaplike metodeRudi ClaaseMiskruierSekondêre sektor van die ekonomieHorlosieVraag en aanbodParkinson se siekteWeskusAfrikanersDeelwoordKongo-krisisBokmakierieHemelvaartsdagNic de JagerRomanFabelDonkieResensieGregoriaanse kalenderVolhoubare ontwikkelingTegnologieGesondheidWoestynDieremishandelingWaterbesoedelingStedelike hitte-eilandKappie (skryfteken)Trigeminale neuralgieMeettegniekApostoliese GeloofsbelydenisAlliterasieNasiebouToerismePornografiese akteurPeriodieke tabelZoeloesLiesbreukAlkoholismeKondensasieSportHoofpynKaapstadLys van Suid-Afrikaanse digtersRivierProvinsies van Suid-AfrikaVlinderKoos du PlessisSkooluniformBosluisbytkoorsBeesvleisMolekuulSlag van BloedrivierPolisieEugenetikaSpierAngssteuring🡆 More