Gereformeerde Kerk Hoedspruit

Die Gereformeerde kerk Hoedspruit is die tiende jongste van die 25 gemeentes in die GKSA se Klassis Limpopo.

Einde 2015 was hier 71 belydende en 23 dooplidmate vergeleke met 116 en 51 einde 2001, toe dit die jongste van die 12 gemeentes in die destydse Klassis Soutpansberg was. Buiten die hoofdorp, Hoedspruit, Limpopo, sluit die gemeente ook talle omliggende nedersettings in, soos Kampersrus, Acornhoek, Drakensig en Satara.

Gereformeerde kerk
Hoedspruit
Gereformeerde Kerk Hoedspruit
Sluit in  Acornhoek
Balule
Drakensig
Hoedspruit
Kampersrus
Klaserie
Mariepskop
Mica
Nwanetsi
Oaks
Orpen
Satara
Swadini
Telemati
Thornybush
Timbavati
Umbabat
Klassis  Limpopo
Huidige predikant(e)  Vakant
Belydende lidmate  116
Dooplidmate  40
Adres Plaas Happylands (R527)
Hoedspruit
Geskiedenis
Stigtingsdatum  1982
Afgestig van  Laeveld/Phalaborwa
Eerste predikant  Lammert Stavast 1982–1983
Gereformeerde Kerk Hoedspruit
Ds. Lammert Stavast, leraar van 1982 tot '83 in kombinasie met Graskop/Sabie.
Gereformeerde Kerk Hoedspruit
Ds. Ockie Struwig, die predikant van 2005 tot 2008.

Enkele lidmate van die Gereformeerde kerk Laeveld (Tzaneen, gestig in 1930) en later Phalaborwa (gestig in 1964), het aan die begin van 1960 byeengekom. Eredienste is op die stoep van die Van den Berg-gesin se huis op Happyland gehou. ’n Tafeltjie is as preekstoel gebruik en soms moes ’n drinkglas instaan as doopbak.

Later is die kerkgebou van die Nederduitsch Hervormde kerk op Kampersrus vir Nagmaal gebruik. Die opening van die lugmagbasis op Hoedspruit het die Gereformeerdes hier se getalle versterk. Die gesin Tönsing het in 1970 grond op die plaas Happylands geskenk vir die oprigting van ’n kerk, wat op 10 Junie 1973 in gebruik geneem is, maar die Gereformeerde kerk Hoedspruit is eers in 1982 gestig, hoewel die GKSA se Almanak in onlangse uitgawes die stigtingsjaar as 1972 aandui.

Predikante

  1. Stavast, Lammert Hendrik, 1982 – 1983 (in kombinasie met Graskop/Sabie)
  2. Van Dyk, Philippus Daniël, 1988 – 1992
  3. Venter, Petrus Jacobus, 1993 – 1999
  4. Van Vuuren, Thomas Johannes, 1999 – 2004
  5. Struwig, Ockert Jacobus, 2005 – 2008
  6. Venter, Lourens Johannes Erasmus, 2009 – 2014

Bronne

Tags:

AcornhoekGereformeerde Kerke in Suid-AfrikaHoedspruitKampersrusLimpopo

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

NaboomGalileo GalileiVergelykings (taalkunde)RenaissanceRooms-Katolieke KerkOntkiemingDiskriminasieErosietipesTydKletsrymAarde se atmosfeerBelvidere Holy Trinity-kerkKoperHartaanvalWayback MachineLys van Suider-Afrikaanse varswater visfamiliesOseaanApartheidDrinkwatervoorsieningCovid-19-pandemieNoordwesWikipediaEreksieBloemfonteinPornhubSteenkool in Suid-AfrikaKindersiektesGeskiedenis van AfrikaansVoornaamwoordBoelieryFinale OplossingSelfmoordVoedingSlag van Cuito CuanavaleLabia (geslagsdele)RooikatRieldansHenry MurrayNatuurlike hulpbronAppelKaliumWetenskaplike klassifikasieMielieJavaScriptPapegaaieLuiperdDemokratiese Republiek die KongoNeerslagLys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike nameHerpes simplexBloedvergiftigingSatellietSwartwitpensSuikersiekteLeon KrugerTelwoordKlimaatveranderingBeesProvinsies van Suid-AfrikaTierKweekhuiseffekAnton GoosenProstaatkankerKookpuntPolisieSirkelRepubliek van Zoid AfrikaAdolessensieKameelperdViëtnamLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)BeeldspraakWaterNadia ValvekensEjakulasieJohannesburg🡆 More