Abel Erasmuspas: Bergpas in Suid-Afrika

Die Abel Erasmuspas is 'n bergpas in die noordoostelike Drakensberg van Suid-Afrika.

Die pas is 11 km lank en geleë tussen Hoedspruit en Ohrigstad.

Abel Erasmuspas
’n Beeld van die betrokke bergpas.
Uitsig op die pas, vanaf die Strijdomtonnel

Ligging van Abel Erasmuspas op 'n kaart (Limpopo)
Abel Erasmuspas
Abel Erasmuspas
Koördinate: 24°26′49″S 30°36′43″O / 24.44694°S 30.61194°O / -24.44694; 30.61194 30°36′43″O / 24.44694°S 30.61194°O / -24.44694; 30.61194
Ligging Tussen Hoedspruit en Ohrigstad
Lengte 11 km
Oppervlak Teer
Begin in 'n Wapad sedert laat 19de eeu
Voltooi in 1959 (JG Strijdomtonnel)
In Drakensberg
Pad R36

Die pas is genoem na 'n bekende boer en staatsamptenaar in die dae van die Zuid-Afrikaansche Republiek. Vanaf Ohrigstad daal die R36-hoofpad na die Laeveld en volg 'n ou Voortrekkerpad. Die pas sluit die J.G. Strijdomtonnel in, genoem na die eertydse Eerste Minister van Suid-Afrika adv. J.G. Strijdom. Die tonnel is in 1959 voltooi en is 134 m lank.

Sien ook

Bron

  • Raper, Peter Edmund. 2020. Plekname van Suider-Afrika. Protea Boekhuis. Pretoria.

Tags:

BergpasDrakensbergHoedspruitOhrigstadSuid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Republiek die KongoSpelerposisies in rugbyRacheltjie de BeerFamilie (verwantskap)Geskiedenis van AfrikaansToringAborsieKameelperdGriekwa-AfrikaansWatersuiweringGestremdheidDistillasieJan van RiebeeckTweede Nuwe JaarOnderhandelinge om apartheid te beëindigNedersettingTegnologieGautengErektiele disfunksieMikro-ekonomieWhatsAppPlantluisVoorvoegselKonjunktivitisAkuutDemi Lee MooreCorioliskragKrieketBysteekNicole StraussRekeningkundeWerkloosheidEnkelvoudige sinAnrich HerbstSoweto-opstandVlag van Suid-AfrikaGoudkus (streek)CalviniaChemiese elementVerbondsarkHeupvervangingKlein-KarooAnilingusDrie-eenheidSonDonkieOranjerivierDramaMisdaadromanTydKrampStikstofYstertydperkWoordeboekGianna MichaelsHemelvaartsdagKunsPad na jou hartSwartkwasmuishondRenteRussiese inval in Oekraïne sedert 2022SpeelkaartAfleiding (taalkunde)Covid-19-pandemie in Suid-AfrikaBeleggingVerkragtingNarsismeVlagterminologieDiamantVoedingCarike KeuzenkampApartheidFilosofieAsemhalingNamakwalandAnale seks🡆 More