Georgius Gerardus Ohrig

Georgius Gerardus Ohrig (29 Augustus 1806, Amsterdam – 20 Junie 1852) was 'n Nederlandse handelaar van die handelshuis Klijn en Co.

uit Amsterdam wat die Voortrekkers goedgesind was en verskeie pogings aangewend het om handelsbetrekkinge tussen Nederland en die Trekkers aan te knoop.

Georgius Gerardus Ohrig
Gebore29 Augustus 1806
Sterf20 Junie 1852 (op 45)
NasionaliteitVlag van Nederland Nederland
BeroepHandelaar
Bekend virHandelsbetrekkinge tussen Nederland en die Voortrekkers

In Maart 1842 kom hy saam met Johan Arnold Smellekamp met 'n skoener in Port Natal waarna Smellekamp na Pietermaritzburg reis om met die Volksraad van Natalia te ontmoet. Dit lei tot 'n mislukte poging om die Natalia Republiek as 'n kolonie aan die Nederlandse Koning aan te bied.

Ohrigstad, oorspronklik Andries-Ohrigstad wat in Junie 1845 deur Hendrik Potgieter gestig is, is na Ohrig vernoem.

Verwysings

Tags:

1806185220 Junie29 AugustusAmsterdamNederlandVoortrekkers

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

ViëtnamoorlogWaterbesoedelingPuberteitLenteMIV/vigs in Suid-AfrikaMuldersvleiAntjie KrogDaggaSoogdierKindermishandelingGoogle MapsVersoeningsdagVoëlgriepElandréLien se lankstaanskoeneArgitektuurVuurtorings van Suid-AfrikaBraaiTaalArmoedeverligtingHindoeïsmeAntjie SomersGrondwetZoeloeJavaScriptPretoriaMenslike seksuele gedragLys van Suid-Afrikaanse skrywersKrimpvarkieSomerTelwoordDirekte en Indirekte redeVoorvoegselAngssteuringAgtergrond (narratief)LugvaarttermeGesonde dieetOnafhanklike Verkiesingskommissie van Suid-AfrikaLys van Afrikaanse televisiereekseTransatlantiese slawehandelMarco PoloVolkspeleSuurreënAfrikaners is plesierigBaksteenHoenderOorstromingArmoedeSpringbokkeCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaMonopolieVars waterHaasEnsiklopedieHeuningbyJeugdagMiddeloorontstekingHoofstadJeuksiekteGeskiedenis van AfrikaansKlereKweekhuiseffekKolorektale kankerHomofoonBurgerregteLionel PetersonTussenwerpselVreesProstaatkankerJohannes MeintjesJagluiperdAnusVoedselkettingChemiese reaksieBloedvergiftigingWapen van Suid-AfrikaEkonomiese sektor🡆 More