Ohrigstad

Soekresultate vir

Daar is reeds 'n bladsy genaamd "Ohrigstad" op die wiki

Wys (vorige 20 | ) (20 | 50 | 100 | 250 | 500).
  • Thumbnail for Ohrigstad
    Ohrigstad is 'n klein dorpie 45 km noord van Lydenburg in die Limpopoprovinsie van Suid-Afrika. Ohrigstad is oorspronklik in 1845 deur 'n groep Voortrekkers...
  • Springs, Gauteng met die R36-provinsiale pad in Mpumalanga, noord van Ohrigstad, verbind. Die roete begin waar dit aftak van die R29 in Boksburgweg in...
  • Thumbnail for Abel Erasmuspas
    Hoedspruit en Ohrigstad. Die pas is genoem na 'n bekende boer en staatsamptenaar in die dae van die Zuid-Afrikaansche Republiek. Vanaf Ohrigstad daal die R36-hoofpad...
  • Thumbnail for Krugerspos
    Krugerspos is 'n gehug 25 km noordoos van Lydenburg en 25 km suidwes van Ohrigstad. Dit is vernoem na Pieter Ernst Kruger, eienaar van die plaas waarop dit...
  • Thumbnail for Burgersfort
    Suid-Afrika. Die dorp lê sowat 60 km noord van Lydenburg, en 26 km van Ohrigstad af in die vallei van die Spekboomrivier naby die sameloop met die Steelpoortrivier...
  • Die Ohrigstaddam is 'n grondvullingtipe dam wat in die Drakensberg naby Ohrigstad in Mpumalanga, Suid-Afrika geleë is. Die dam is in 1955 gebou en dien...
  • as 'n kolonie aan die Nederlandse Koning aan te bied. Ohrigstad, oorspronklik Andries-Ohrigstad wat in Junie 1845 deur Hendrik Potgieter gestig is, is...
  • Thumbnail for Republiek van Lydenburg
    leiding van Andries Potgieter gestig nadat hulle hulle vorige vestiging by Ohrigstad in die Noorde verlaat het as gevolg van 'n malariaepidemie. Die republiek...
  • Thumbnail for R36 (Suid-Afrika)
    ontmoet, die Ohrigstadrivier oor te steek en die dorp Ohrigstad binne te gaan. Vanaf die Ohrigstad-dorpsentrum mik die R36 vir 18 kilometer suidwaarts om...
  • Thumbnail for Pelgrimsrus
    bosveldlandskap van die Suid-Afrikaanse provinsie Mpumalanga wat halfpad tussen Ohrigstad en Sabie geleë is. Die meeste beboude erwe is langs die dorp se hoofstraat...
  • Thumbnail for Groter Tubatse Plaaslike Munisipaliteit
    Munisipaliteit. Nedersettings in die munisipaliteit sluit in: Burgersfort (setel) Ohrigstad "argiefkopie". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 4 Maart 2016. Besoek...
  • behoort. Die plant is endemies aan Mpumalanga en kom van Lydenburg tot by Ohrigstad voor. Dit word as seldsaam beskou. REDLIST Sanbi Plants of the World Online...
  • moet gekies word om noord na die Abel Erasmuspas te draai, of suid na Ohrigstad.) Lys van streeksroetes in Suid-Afrika Genommerde roetes in Suid-Afrika...
  • Thumbnail for Constand Viljoen
    grensoorlogdae. Hy tree in 1985 af by die weermag om voltyds te boer in die Ohrigstad omgewing. In 1993 tree Viljoen tot die politiek toe saam met nog drie...
  • Thumbnail for Branddraai-aalwyn
    is in Limpopo en Mpumalanga. Dit word gevind in 'n beperkte area vanaf Ohrigstad tot in die Olifantsriviervallei. Die aalwyn is is die eerste keer opgemerk...
  • Thumbnail for Lydenburg
    leiding van Andries Potgieter gestig nadat hulle hulle vorige vestiging by Ohrigstad in die Noorde verlaat het as gevolg van 'n malariaepidemie. Die dorp het...
  • Thumbnail for Blyderivierspoort-natuurreservaat
    Die reservaat beskerm die Blyderivierafgronde, insluitend dele van die Ohrigstad- en Blyderiviere en die geologiese formasies rondom Bourke's Luck kolkgate...
  • Thumbnail for Eggogrotte
    'n reeks dolomitiese heuwels in Limpopo, Suid-Afrika, 35 km noord van Ohrigstad. Die grot is by die ingang van die Molapongvallei. Getuienis wat gevind...
  • Thumbnail for Gereformeerde kerk Lydenburg
    die hoofdorp, Lydenburg, sluit die gemeente ook dorpe soos Burgersfort, Ohrigstad en Steelpoort in. Ds. Dirk Postma, die grondlegger van die Gereformeerde...
  • Thumbnail for NG gemeente Lydenburg
    oudste gemeente in die Kerk se Oostelike Sinode. Nadat die malaria op Ohrigstad te veel slagoffers geëis het, het die gemeenskap besluit om 30 myl suidwaarts...
Wys (vorige 20 | ) (20 | 50 | 100 | 250 | 500).

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KolonoskopieSeetherRassismeMaroela MediaEiffeltoringReg tot ‘n gesonde omgewingSpelerposisies in rugbyBeeldspraakLugvaarttermePaddaSamestellingGamelanOseaanGalblaasFosforDistrik SesKunstenaarOos-KaapKoos KombuisMenseregtedagSimboolMaagBosluisIrma SternSwart menseStadVoedselkettingBoelierySwawelCovid-19-pandemieWes-KaapOsoonuitputtingSosiale mediaBesproeiingJagluiperdKultuurKoue OorlogBysteekRuhan du ToitTweede Nuwe JaarMasjienLettergreepVoorsetselKaapse PlooigordelSwart nasionalismeOntwikkelde landLys van Suider-Afrikaanse soogdiereGisMagnesiumKunsmatige algemene intelligensieChemiese elementDuitse maselsThys die BosveldklongSiya KolisiFleetwood MacMeganiese ingenieursweseKaapstadse waterkrisis 2015-2018Die ontstaan van die dramaVerlede tydInternetMandalaOnderhoudKonsentrasiekampHibernasieLys van Afrikaanse televisiereekseLeestekenSkilpadParoniemWaterkringloopHoofstadWaterstofIntelligensieLongontsteking🡆 More