Oseaan

Soekresultate vir

Daar is reeds 'n bladsy genaamd "Oseaan" op die wiki

Wys (vorige 20 | ) (20 | 50 | 100 | 250 | 500).
  • Thumbnail for Oseaan
    'n Oseaan is 'n min of meer selfstandige wêreldsee tussen kontinente en kan verskeie (kleiner) seë bevat. Die woord oseaan kom van die Griekse Okeanos...
  • Thumbnail for Atlantiese Oseaan
    Die Atlantiese Oseaan is die wêreld se tweede grootste oseaan. Dit beslaan ongeveer een vyfde van die aarde se oppervlakte en lê tussen die ooskus van...
  • Thumbnail for Indiese Oseaan
    Die Indiese Oseaan is die derde grootste watermassa in die wêreld en bevat ongeveer 20% van die aarde se totale water. Dit word in die noorde begrens deur...
  • Thumbnail for Stille Oseaan
    Die Stille Oseaan is die grootste oseaan ter wêreld. Dit is ongeveer 165 250 000 vierkante kilometer in oppervlak en strek van die Noordpool tot die Suidpool...
  • Thumbnail for Suidelike Oseaan
    Die Suidelike Oseaan, Suidelike Yssee of Antarktiese Oseaan is die watermassa wat volgens sommige geografiese en meeste hidrografiese bronne die kontinent...
  • Thumbnail for Arktiese Oseaan
    Die Arktiese Oseaan, wat ook as die Noordelike Yssee of Noordpoolsee bekend staan, is hoofsaaklik in die Noordpoolstreek geleë. Dit is die kleinste en...
  • Handel in die Indiese Oseaan het 'n belangrike rol in die geskiedenis gespeel, en was 'n belangrike skakel in die Oos–Wesruilhandel. Langafstandhandel...
  • Thumbnail for Indiese Oseaan-aardbewing en -tsoenami van 2004
    Die Indiese Oseaan-aardbewing van 2004, met 'n grootte van 9.0 op die Richterskaal, het 'n reeks noodlottige tsoenami's ontketen op 26 Desember 2004, met...
  • Thumbnail for Pasifiese eilande
    Pasifiese eilande is 'n groep van 20 000 tot 30 000 eilande in die Stille Oseaan. Die eilande lê suid van die kreefskeerkring en word tradisioneel in drie...
  • Thumbnail for Verspreide Eilande in die Indiese Oseaan
    Indiese Oseaan (Frans: îles Éparses of îles Éparses de l’océan Indien) bestaan uit vyf baie klein en onbewoonde Franse eilande in die Indiese Oseaan, wat...
  • Thumbnail for Groot Australiese Baai
    Groot Australiese Baai (kategorie Seë van die Indiese Oseaan)
    (Engels: Great Australian Bight) is 'n golf van die Indiese of Suidelike Oseaan in die suide van Australië tussen Suid-Australië in die noorde, Wes-Australië...
  • Thumbnail for Groenlandsee
    Groenlandsee (kategorie Seë van die Atlantiese Oseaan)
    Noors: Grønlandshavet, Yslands: Grænlandshaf) is 'n see van die Atlantiese Oseaan tussen Groenland in die weste, Svalbard in die noordooste, Jan Mayen in...
  • Thumbnail for Indiese Oseaan se Antarktiese eilande
    Die Indiese Oseaan se Antarktiese eilande is 'n WWF-ekostreek van die Antarktiese gebied wat 'n toendra-bioom besit. Die ekostreek omvat die eilande: Prins...
  • Thumbnail for Golf van Meksiko
    Golf van Meksiko (kategorie Seë van die Atlantiese Oseaan)
    Gulf of Mexico, Spaans: Golfo de México) maak deel uit van die Atlantiese Oseaan en is die grootste golf in die wêreld. Die oppervlakte daarvan is ongeveer...
  • Thumbnail for Oossee
    afgelei van Latyns Mare Balticum) is ’n see wat deel vorm van die Atlantiese Oseaan en omring word deur Denemarke, Swede, die Baltiese lande, Pole, asook Duitsland...
  • Thumbnail for Halmaherasee
    Halmaherasee (kategorie Seë van die Stille Oseaan)
    Halmaherasee (Indonesies: Laut Halmahera) is 'n see aan die weste van die Stille Oseaan in Suidoos-Asië. Dit lê tussen Halmahera in die weste en Nieu-Guinee in...
  • Thumbnail for Floressee
    Floressee (kategorie Seë van die Stille Oseaan)
    Floressee (Indonesies: Laut Flores) is 'n see aan die weste van die Stille Oseaan in Suidoos-Asië. Dit lê tussen Sulawesi in die noorde en die Klein-Soenda-eilande...
  • Thumbnail for Beringsee
    Beringsee (kategorie Seë van die Stille Oseaan)
    Die Beringsee is ’n binnesee van die Stille Oseaan. Dit is ’n relatief vlak see. Die see word deur die Alaska-skiereiland geskei van die Golf van Alaska...
  • Thumbnail for Rooisee
    Rooisee (kategorie Seë van die Indiese Oseaan)
    ቀይሕ ባሕሪ, QeyH baHri, Latyn: Maris Erythraei) is 'n see van die Indiese Oseaan tussen Noordoos-Afrika en die Midde-Ooste. Dit is 1 930 km lank, tot 2 211 m...
  • Thumbnail for Balisee
    Balisee (kategorie Seë van die Stille Oseaan)
    Balisee (Indonesies: Laut Bali) is 'n see aan die weste van die Stille Oseaan in Suidoos-Asië. Dit lê tussen Bali en Soembawa in die suide, Madoera in...
Wys (vorige 20 | ) (20 | 50 | 100 | 250 | 500).

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Impakte van toerismeSeksuele penetrasieAnneli van RooyenSomerOogproblemeSowjetunieAngssteuringMarie AntoinetteOntdekking van die chemiese elementeLieweheersbesieGeldNasionaal-SosialismeHeupNeo-NazismeSpinnekopIntensiewe vormVratChemiese elementSjimpanseeOnderwysKommaBedryfstelsel (inligtingstegnologie)KrieketWalvisWêreld- Ekonomiese ForumLys van nedersettings in Suid-AfrikaThomas EdisonSterMielieRekeningkundeOmtrek, oppervlakte en volumePretoriaVoortrekkermonumentCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaMickey MuisGautengTrappe van vergelykingKameelperdLetterkundeRivierVoegwoordMiddeloorontstekingSeisoenDeelteken en umlautEskomChatGPTSuid-Afrikaanse GrensoorlogRooibloedselGrondwetMoedersdagSportSekondêre sektor van die ekonomieAartappelNatriumEkonomieLiefdeSonSteenkool in Suid-AfrikaLionel PetersonSuider-AfrikaBloedvergiftigingGoogle TranslateWeermagByJohannes MeintjesKompasLetsiteleVolhoubare ontwikkelingNelson MandelaDramaRenosterProvinsies van Suid-AfrikaDigitale en analogiese tyd🡆 More