Groot Australiese Baai

Die Groot Australiese Baai (Engels: Great Australian Bight) is 'n golf van die Indiese of Suidelike Oseaan in die suide van Australië tussen Suid-Australië in die noorde, Wes-Australië in die noordweste, Victoria in die noordooste en Tasmanië in die suidooste.

Groot Australiese Baai
Groot Australiese Baai
Kuslyn van die Groot Australiese Baai in die Mariene Park
Groot Australiese Baai
Kaart van die Groot Australiese Baai
Koördinate:33°S 130°O / 33°S 130°O / -33; 130 130°O / 33°S 130°O / -33; 130
Ligging:Australië
Soort:Golf van die Indiese of Suidelike Oseaan
Breedte:1 160 km (720 myl)
Groot Australiese Baai
Nasa-Satellietbeeld van die Nullarborvlakte, die Groot Victoriawoestyn en die Groot Australiese Baai (van bo na onder)

Volgens die Internasionale Hidrografiese Organisasie (IHB) se definisie streek die Groot Australiese Baai vanaf West Cape Howe in Wes-Australië tot South West Cape in Tasmanië, maar die algemeen aanvaarde definisie van die Australiese Hidrografiese Diens (AHS) beskryf die golf tussen Cape Pasley Wes-Australië en Cape Carnot in Suid-Australië, 'n afstand van 1 160 km (720 myl). Terwyl die IHB die baai as deel van die Indiese Oseaan beskou, beskou die AHS die Groot Australiese Baai as deel van die Suidelike Oseaan. Afhangende van hierdie definisies is stede soos Adelaide en Melbourne aan die Groot Australiese Baai geleë, of nie.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

AustraliëEngelsIndiese OseaanLandhoofde en baaieSuid-AustraliëSuidelike OseaanTasmaniëVictoria (Australië)Wes-Australië

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

AardbewingHoenderAngolaWitbloedselKoos BekkerInfeksieJannie du ToitMensWiki CommonsSkilpadLabia (geslagsdele)Predikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaOnse VaderVaginaKoorsblaar1652Tropiese huisgeitjiePiet Byleveld14 November4 AugustusBreinLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaRoodepoortHeks van HexrivierLettergreepBrandstofPampoentjiesHeelgetalBeenbreuke en ontwrigtingsNamibiëDemi Lee MooreVarkPinksterWarmlugballonAnale seksMakrielVergelyking (wiskunde)Colubrina nicholsoniiThe MizRamadanSuiderkruisGeorge BallotMesopotamiëPersoonlikheidAurora (astronomie)16 NovemberSally EsterhuizenLys van persone in die BybelIslamStapelvoedselRuslandAdolf HitlerSitrusGeldVolksbevrydingsleërBloedvergiftigingDepressie (gemoedstoestand)ApostelVerkragtingAfrikaKrapTweebuffelsmeteenslagmorsdoodgeskietfonteinGetalAasblomDikdermMaroela MediaSatanWes-KaapSpelerposisies in rugbyKriek🡆 More