Makriel

Die makriel (Scomber japonicus) is 'n vis wat aan die hele kus van Suid-Afrika voorkom.

In Engels staan dit as die mackerel bekend. Die vis is ook bekend as die Pasifiese makriel of bloumakriel en is na verwant aan die Atlantiese makriel.

Makriel
Makriel
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Scomber
Spesie:
S. japonicus
Binomiale naam
Scomber japonicus
Houttuyn, 1782

Voorkoms

Makriel 
Illustrasie

Die vis het 'n ronde, gestroomlynde lyf wat dit amper soos 'n tuna laat lyk. Die stert is dun by die basis en maak 'n diep vurk. Die rugkant van die vis is helder silwerig, met donkergroen golwende lyne aan die kante, terwyl die pens silwerwit is. Op die pens is ook klein swart kolletjies. Die vinne is bleekblou. Die visse weeg selde meer as 'n 1 kg terwyl enkele visse van 3 kg al gevang is.

Habitat en gewoontes

Die vis kom in diep waters voor (300 m is nie ongewoon nie) tot op die rand van die kontinentale plato. Makriel is 'n skoolvis wat leef op plankton, kril, klein vissies en klein pylinkvissies.

Makriel is 'n gewilde kommersiële eetvis, vanweë sy sagte vlees en goeie smaak. Makriel is ook hoog in omega-3 onversadigde vette en vitamien D, en 100 g gekookte vis verskaf 345 IU (3.45 IU/g) vitamien D.

Sien ook

Bronnelys

Verwysings

Eksterne skakel

Tags:

Makriel VoorkomsMakriel Habitat en gewoontesMakriel Sien ookMakriel BronnelysMakriel VerwysingsMakriel Eksterne skakelMakriel

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

AmhariesMantisSeksposisieVerlede tydElandréOu Apostoliese KerkTafelbergSkilpadApartheidMensBrandmondsindroomFrankrykSeksKarakteriseringWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaMaagsweerAngolaWitbloedselKlimaatsverandering in Suid-AfrikaSoogdierDoelwitSuid-SothoAnale seksRugbyNamibwoestynSpringbokkePornhubYsterSeksualiteitSint JorisdagLys van Suid-Afrikaanse skrywersGeldTurkyeConsolidated B-24 LiberatorVulkanismeOopbroninhoudMuishondMonopolieSonnetSkaakKortverhaalPoesDokterRassismeOranjerivierNag van die lang messeFranse RewolusieGewone breukeWelwillendheidsdagGeskiedenis van kindermishandelingVoëlTamboraRacheltjie de BeerSprokieHerpes simplexWikimedia-stigtingDie GelofteAdolf HitlerVoortrekkersKlankGrondwetKoue OorlogBloutongsiekteWêreld- Ekonomiese ForumNic de JagerRenoster22 NovemberJan van TonderKameelperdLys van Kaapstad se voorstedeHandelsmerkArend🡆 More