Floressee

Die Floressee (Indonesies: Laut Flores) is 'n see aan die weste van die Stille Oseaan in Suidoos-Asië.

Floressee
Floressee
Sononder oor die Floressee in Indonesië
Koördinate:7°S 120°O / 7°S 120°O / -7; 120 120°O / 7°S 120°O / -7; 120
Ligging:Indonesië
Soort:See van die Stille Oseaan
Oppervlakte:240 000 km² (93 000 myl²)
Gemiddelde diepte:500 m (1 650 vt)
Maksimum diepte:5 140 m (16 860 vt)
Eiland/e:Sulawesi, Klein-Soenda-eilande

Dit lê tussen Sulawesi in die noorde en die Klein-Soenda-eilande in die suide net suid van die ewenaar. Die Floressee grens aan die Indiese Oseaan in die suidweste, die Javasee in die weste, die Bandasee in die ooste en die Timorsee in die suidooste.

Floressee
Ligging van die Floressee

Die see het 'n oppervlakte van sowat 240 000 km² en 'n gemiddelde diepte van 500 m. Die Balisee behoort volgens algemene siening tot die Floressee.

Die hele kus van die Floressee behoort aan die eilandnasie Indonesië.

Verwysings

Tags:

BandaseeEwenaarIndiese OseaanIndonesiesJavaseeKlein-Soenda-eilandeSeeStille OseaanSuidoos-AsiëSulawesiTimorsee

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Neurenberg-verhoreShanzhaiLys van Griekse mitologiese figureVoëlNatriumSuid-Afrikaanse konsentrasiekampeWiki CommonsNarkoseHeelgetalTegnologieTsoenamiJeuksiekteDroogteDuitslandLetterlike en figuurlike taalgebruikVierde Industriële RevolusieInternasionale Historiese Genootskap RobbeneilandMenseregtedagNasionale VrouedagLyfstraf in skoleKindersiektesBreinvliesontstekingKaapstadse waterkrisis 2015-2018Madison IvyAngolaOnbemande vliegtuigVlag van Suid-AfrikaAfrikaanse Taalmonument (Welkom)John Samuel SchlesingerRenaissanceJan van RiebeeckWaterstofDansRekeningkundeHoenderBipolêre gemoedsteuringViëtnamOopbroninhoudEskomMaselsKarakteriseringTuberkuloseKlavierLeeuEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaJohan VorsterIndustriële RevolusieEngelsAkkedisMangelontstekingBeesvleisLeestekenWet op NaturellengrondWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaVerkleinwoordGewone luislangJode in Suid-AfrikaKorrupsieSiya KolisiGedigYsterSowjetunieVryheidsdagGrondbesoedelingSlag van BloedrivierSeksueel oordraagbare infeksieBruto binnelandse produkWieg van die MensdomJesus van NasaretAppelCheslin KolbeWaterbesparing in Suid-AfrikaSaartjie BaartmanJaco JacobsProstaatkankerYouTubeKasteel die Goeie Hoop🡆 More