Timorsee

Die Timorsee (Engels: Timor Sea, Indonesies: Laut Timor, Portugees: Mar de Timor) is 'n see van die Indiese Oseaan in Asië en Oseanië tussen Timor in die noordweste, die Noordelike Gebied en Wes-Australië (Australië) in die suidooste en die Ashmore- en Cartiereilande (Australië) in die weste.

Timorsee
Timorsee
Die Timorsee by Vessoru, Oos-Timor
Timorsee
Kaart van die Timorsee
Koördinate:11°S 127°O / 11°S 127°O / -11; 127 127°O / 11°S 127°O / -11; 127
Ligging:Australië, Indonesië, Oos-Timor
Soort:See van die Indiese Oseaan
Oppervlakte:610 000 km² (235 000 myl²)
Gemiddelde diepte:200 m (650 vt)
Maksimum diepte:3 300 m (10 800 vt)
Lengte:420 km (260 myl)
Eiland/e:Ashmore- en Cartiereilande, Timor, Tiwi-eilande
Nedersettings:Darwin (Australië)

Die Timorsee grens aan die Floressee in die noordweste, die Bandasee in die noorde en die Arafurasee in die ooste. Die see het 'n oppervlakte van sowat 610 000 km² en 'n gemiddelde diepte van 200 m.

Timorsee
Ligging van die Timorsee

Die belangrikste nedersetting aan die see is Darwin, die hoofstad van die Noordelike Gebied in Australië.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

ArafuraseeAshmore- en CartiereilandeAsiëAustraliëBandaseeEngelsFloresseeIndiese OseaanIndonesiesNoordelike GebiedOseaniëPortugeesSeeTimorWes-Australië

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

NG gemeente TheunissenSamestellingIntensiewe vormSelfiePriemgetalIdioomDieregeluideKongo-krisisMiddeloorontstekingGroepsdrukWhatsAppAnglisismeIsraelGesonde dieetSinsbouHoofkarakterKatoenKlimaatsverandering in Suid-AfrikaBorskankerSonja HerholdtGoogle TranslateBerilliumAfrikaansAfrikanersAluminiumJan van TonderBeeldspraakPersoonlike voornaamwoordPussy RiotLys van nedersettings in Suid-AfrikaSosiale mediaOu Apostoliese KerkRenaissanceStaatstoelaeVerkleinwoordVergelykings (taalkunde)NasiebouEllipstekenArmoedeverligtingWiskundeDansSoweto-opstandKunsmatige intelligensieSuid-Afrikaanse randWêreld- Ekonomiese ForumKinderregteSwartbewussynsbewegingHeuningbyMIVKalenderVulkaanBedryfstelsel (inligtingstegnologie)AngssteuringStereotipeMantisGrondwet van Suid-AfrikaAfrikaanse taalleerDroogteImpakte van toerismePropagandaApostoliese GeloofsendingN.P. van Wyk LouwLeeuLettergreepJohan VorsterHematurieUniversele Verklaring van MenseregteVolhoubare ontwikkelingBruto binnelandse produkKorrupsieKultuurHoedWeer (meteorologie)KletsrymRooibloedsel🡆 More