Ashmore- En Cartiereilande

Die Gebied van die Ashmore- en Cartiereilande (Engels: Territory of Ashmore and Cartier Islands) is 'n onbewoonde eksterne gebied van Australië, wat uit die Ashmoreeilande en die Cartiereiland bestaan.

Hulle is in die Indiese Oseaan op die rand van die kontinentale plat van die Australiese kontinent sowat 320 km noordwes van Australië en 144 km suid van die Indonesiese eiland Rote geleë.

Ashmore- en Cartiereilande
Inheemse naam: Ashmore and Cartier Islands
Kaart van die Ashmore- en Cartiereilande
Kaart van die Ashmore- en Cartiereilande
Geografie

Ligging Indiese Oseaan
Koördinate 12°15′30″S 123°02′30″O / 12.25833°S 123.04167°O / -12.25833; 123.04167 123°02′30″O / 12.25833°S 123.04167°O / -12.25833; 123.04167
Argipel Ashmore- en Cartiereilande

Hoofeilande 4
Oppervlakte 199,4 vk km

Administrasie
Vlag van Australië Australië
Eksterne gebied Ashmore- en Cartiereilande

Demografie
Bevolking 0

Ashmore- En Cartiereilande
Nasa-Satellietbeeld van die Ashmore-rif
Ashmore- En Cartiereilande
Nasa-Satellietbeeld van die Cartiereiland

Die gebied bestaan uit die Ashmore-rif met 155,4 km² (insluitend die West-, Middle-, East-eilande en twee strandmere binne die rif) en die Cartier-rif met 44 km² (insluitend die Cartier-eiland). Die nabygeleë Hibernia-rif, 42 km noordoos van die Ashmore-rif, behoort nie tot die gebied nie, maar maak deel uit van die Australiese deelstaat Wes-Australië.

Verwysings

Eksterne skakels

Ashmore- En Cartiereilande  Australië Ashmore- En Cartiereilande 
Deelstate:Nieu-Suid-WallisQueenslandSuid-AustraliëTasmaniëVictoriaWes-Australië
Interne gebiede:Australiese Hoofstadgebied • Jervisbaaigebied • Noordelike Gebied
Eksterne gebiede:Ashmore- en CartiereilandeAustralies-Antarktiese GebiedHeard- en McDonaldeilandeKerseilandKokoseilandeKoraalsee-eilandeNorfolkeiland

Tags:

AustraliëAustralië (kontinent)EngelsIndiese OseaanIndonesiëLys van afhanklike gebiede

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KlimaatKoperRamsar-vleilande in Suid-AfrikaGriepHannes van WykGeboorteGroot DepressieSkoolHokkieHipoteseNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyKrieketAfkortingWindRooikatGeweldSpringbokkeRenaissanceKoorsJakkalsSeksueel oordraagbare infeksieJan de WetDrinkwatervoorsieningSteentydperkVersamelnaamAarde se atmosfeerBergen-Belsen-konsentrasiekampIndiese OseaanSebraLuislangeGeslagsregister vanaf Adam tot JesusJeugdagSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureHeupvervangingPornhubOmtrek, oppervlakte en volumeWieg van die MensdomRobbeneilandTydCutt GlasOos-KaapChristendomKoorsblaarNamibiëTrevor ManuelLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaVoëlKankerDeon MeyerGlobaliseringReënTandbederfBelastingMeervoudVolhoubare ontwikkelingInsekVaste stofLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)VakbondAustraliëOlifantMonopolieMobutu Sese SekoWerkwoordJan CombrinkLys van Kaapstad se voorstedeVrymesselaryGewone luislangJan van HunksHeks van HexrivierBobby AngelMasturbasieRepubliek van Zoid AfrikaJazzPsigopatieWhatsApp🡆 More