Halmaherasee

Die Halmaherasee (Indonesies: Laut Halmahera) is 'n see aan die weste van die Stille Oseaan in Suidoos-Asië.

Halmaherasee
Halmaherasee
Halmaherasee
Topografiese kaart van die Molukke met die Halmaherasee bo
Koördinate:1°S 129°O / 1°S 129°O / -1; 129 129°O / 1°S 129°O / -1; 129
Ligging:Indonesië
Soort:See van die Stille Oseaan
Oppervlakte:95 000 km²
Maksimum diepte:2 039 m
Eiland/e:Halmahera, Nieu-Guinee

Dit lê tussen Halmahera in die weste en Nieu-Guinee in die ooste net suid van die ewenaar. Die Halmaherasee grens in die weste aan die Molukkesee, in die suide aan die Seramsee en in die noordooste aan die oop Stille Oseaan.

Halmaherasee
Ligging van die Halmaherasee

Die see het 'n oppervlakte van sowat 95 000 km² en 'n maksimale diepte van 2 039 m. Die Halmaherasee is na die eiland Halmahera genoem. Dit is binne die Maleise argipel geleë en van die eilande behoort tot die Molukke. Die Halmaherasee is 'n tropiese see.

Die hele kus van die Halmaherasee behoort aan die eilandnasie Indonesië.

Eksterne skakels

Tags:

EwenaarHalmaheraIndonesiesMolukkeseeNieu-GuineeSeeSeramseeStille OseaanSuidoos-Asië

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

JavaScriptHTMLLangste woordHartversakingNieu-SeelandEmfiseemWolkMiddelmisbruikSlag van BloedrivierCarles PuigdemontDjihadGewone luislangRelatiwiteitsteorieChristo WieseGekoördineerde Universele TydMcGill UniversiteitWikiWoordeboekNarsistiese persoonlikheidsteuringGeldRamadanNuwe TestamentGrondSirkelMondReële getalHeilige SaterdagSterDeon MeyerTropiese huisgeitjieWeeluisAkkedisDoodstrafFord AngliaRefentse MorakeBasisinkomsteEikelVratSteenkool in Suid-AfrikaKunsWikisourceDomineeAurora (astronomie)Lys van landeFredi NestHannes van WykFacebookGarsWaterNierJohn SteenhuisenGawes van die Heilige GeesAuschwitz-konsentrasiekampAasblomBaardskeerder-spinnekopPoesSewastopolLily CarterVarkRugbywêreldbeker 1991Carike KeuzenkampMusieksimboleZirk van den BergDuitse nasionale rugbyspanKunsmatige intelligensieSonwyserFrankrykLewerSkoenlapperFra AngelicoGereformeerde Kerke in Suid-AfrikaNasionalismeSuid-Afrikaanse GrensoorlogKoors.np🡆 More