Mtwalume

Mtwalume is 'n oord en dorpie aan die Indiese Oseaan in KwaZulu-Natal, Suid-Afrika.

Die dorpie lê aan die rivier met dieselfde naam wat 56 km na die binneland by Ixopo ontspring. Die naam verwys na 'n sekere boomsoort wat aan die oewers groei wat die Zoeloes as 'n tradisionele middel teen disenterie gebruik.

Mtwalume

Umtalumi
Mtwalume is in KwaZulu-Natal
Mtwalume
Mtwalume
Mtwalume Mtwalume se ligging in KwaZulu-Natal
Koördinate: 30°29′0″S 30°38′0″O / 30.48333°S 30.63333°O / -30.48333; 30.63333 30°38′0″O / 30.48333°S 30.63333°O / -30.48333; 30.63333
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieKwaZulu-Natal
DistrikUgu
MunisipaliteituMdoni
Oppervlak
 • Totaal2,89 km2 (1,12 vk. myl)
Bevolking
 (2011)
 • Totaal610
 • Digtheid211/km2 (550/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense74.6%
 • Indiërs/Asiërs4.9%
 • Bruin mense2.3%
 • Swart mense18.0%
 • Ander0.2%
Taal (2011)
 • Afrikaans 42.4%
 • Engels 41.4%
 • Zoeloe 12.6%
 • Xhosa 2.0%
 • Ander 1.6%
Poskode (strate)
4186
Poskode (posbusse)
7186
Skakelkode039

Die N2 nasionale pad gaan naby die dorpie verby.

Sien ook

Bronne

  • Erasmus, B.P.J. (1995). Op Pad in Suid-Afrika. Jonathan Ball Uitgewers. ISBN 1-86842-026-4.

Verwysings

Tags:

DisenterieDorpIndiese OseaanIxopoKwaZulu-NatalSuid-AfrikaZoeloes

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Swart menseTrappe van vergelykingSpreeuSoortnaamNarsistiese persoonlikheidsteuringOrtopedieVoornaamwoordIndiëBraaiAfleiding (taalkunde)Winnie Madikizela-MandelaBateAkroniemAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidMiddeloorontstekingHipoteseSeksueel oordraagbare infeksieLeenwoordXenofobie in Suid-AfrikaFranse RewolusieIoonToerismeOmtrek, oppervlakte en volumePikkewynLeonardo da VinciArabiesBedreigde spesiePropagandaEksponentOseaanSkoenlapperGroepsgebiedewetVars waterRassisme in AfrikaMikro-ekonomieMuskietVoegwoordBysteekSamestellende afleidingSpinnekopDemokrasieOorstromingWerwelkolomMuskeljaatkatBrittany Ashton HolmesGesonde dieetLys van chemiese elemente volgens atoomgetalWerkersdagPapierProteïenDelft, KaapstadJan van TonderRenteNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaKindersiektesPeriodieke tabelErektiele disfunksieLys van Afrikaanse rolprenteSlag van BloedrivierMidde-OosteOrthopteraYsbeerTekstielCarike KeuzenkampMahatma GandhiTikTokBerghaanLiefdeNoordwesJode in Suid-AfrikaMurunwa MakwarelaNatuurrampLRina Hugo🡆 More