Michelin

Michelin is 'n bandvervaardiger gebaseer in Clermont-Ferrand in die Auvergne-streek van Frankryk.

Dit is een van die twee grootste bandvervaardigers ter wêreld, saam met Bridgestone. Michelin is ook bekend vir sy reisgidse, padkaarte, die Michelin-sterre wat die maatskappy toeken aan restaurante vir hul kos, asook vir hulle gelukbringer, Bibendum, in die omgangstaal bekend as die "Michelin Man".

Compagnie Générale des Établissements Michelin SCA
Michelin
Tipe Aandelemaatskappy
Gestig 1888
Hoofkantoor Clermont-FerrandFrankryk
SleutelpersoneJean-Dominique Senard (hoof uitvoerende beampte)
Eric Bourdais de Charbonnière (voorsitter van die Raad)
Gebied bedienWêreldwyd
IndustrieMotor- en vragmotordele
ProdukteBande, reisbykomstighede
Inkomste€21,47 miljard (2012)
Bedryfsinkomste€2,469 miljard (2012)
Netto inkomste€1,571 miljard (2012)
Werknemers113 400 (2012)
Webwerfwww.michelin.com Edit this at Wikidata

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

AuvergneBridgestoneClermont-FerrandFrankrykRestaurant

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Angkor WatTobie CronjéLabia (geslagsdele)Boet TroskiePiet ByleveldSonpaneelSlaapapneeMenslike seksuele gedragWaterpokkiesAardeTsongaVingerseksWindkragApartheidNaaktheidBulgaryeFord Model TQR-kodeGoogleSuid-SothoAngolaLys van visseNagadderBTWWaterBestuiwingSonkragLys van elemente volgens simboolPfizerDirekte en Indirekte redeVolksrepubliek ChinaMetabolismeIntensiewe vormAngssteuringRenier van RooyenKarooWikisourceAnglo-Boereoorlog.nuDocumentaAardbewingGekoördineerde Universele TydGerrie PretoriusWayback MachineTweede VryheidsoorlogVaduzHeuningbierWaarheid-en-versoeningskommissieVersamelnaamMaatskappyGrondVarkgriepCarike KeuzenkampLys van Afrikaanse televisiereekseLianie MayBaardskeerder-spinnekopSwartbewussynsbewegingEuropese UnieHomofoonAnette EngelbrechtSuikersiekteSuikerbekkiesFiksiePriemgetalGordelroosPatrice LumumbaKobalt(II)hidroksiedWassily KandinskyHokkieAfkortingLemoenduifLionel PetersonRekenaarwetenskapBrandewynMenslike penisgrootteSenuweestelsel🡆 More