2002 Britse Grand Prix

Die 2002 Formule Een Britse Grand Prix is op 7 Julie 2002 op die Silverstone-renbaan in Silverstone, Brittanje gehou.

Dit was die tiende wedren van die kampioenskapseisoen en is deur Michael Schumacher in sy Ferrari gewen.

Wedren

Verslag

Die wedren het in droë toestande begin. In die opwarmingsrondte kon Rubens Barrichello weens 'n steeks enjin nie wegkom nie en hy moes agter wegspring. Juan Pablo Montoya neem die voortou met Michael Schumacher en Kimi Räikkönen op sy hakke. Barrichello het vinnig daarin geslaag om homself tot die agtste plek op te werk. Na ongeveer 11 rondtes het dit begin reën en almal is die kuipe binne vir reënbande. McLaren het met David Coulthard gedobbel deur hom langer op die nat baan te laat, maar hoewel dit hom 'n ruk lank die voortou in die wedloop gegee het, was dit 'n groot fout omdat hy daarna meer tyd verloor het.

In die res van die wedren het McLaren bly foute maak: Coulthard het vir reënbande ingekom, waarna dit ophou reën het, hy is ingebring vir gladde bande, waarna dit minder as 'n rondte later weer begin reën het. Die verkeerde keuses is ook by Räikkönen gemaak. In die reën was die Bridgestone-bande beter as Michelin s'n en Schumacher en Barrichello het Montoya redelik maklik verbygesteek om 'n aansienlike voorsprong op te bou.

Omdat Montoya één kuipestop minder as Barrichello gemaak het, het die Colombiaan voor Barrichello teruggekom, maar hy het hom ná 'n paar rondtes ingehaal. Ralf Schumacher was steeds vierde danksy die foute by McLaren en albei Renaults se uitval. Michael Schumacher was danksy hierdie oorwinning amper verseker van die wêreldtitel.

Uitslag

Posisie Nommer Renjaer Span Rondtes Tyd/Oorsaak uitval Roosterplek Punte
1 1 2002 Britse Grand Prix  Michael Schumacher Scuderia Ferrari 60 1:31:45.015 3 10
2 2 2002 Britse Grand Prix  Rubens Barrichello Scuderia Ferrari 60 +14.578 2 6
3 6 2002 Britse Grand Prix  Juan Pablo Montoya Williams-BMW 60 +31.661 1 4
4 11 2002 Britse Grand Prix  Jacques Villeneuve BAR-Honda 59 +1 Ronde 9 3
5 12 2002 Britse Grand Prix  Olivier Panis BAR-Honda 59 +1 Ronde 13 2
6 7 2002 Britse Grand Prix  Nick Heidfeld Sauber - Petronas 59 +1 Ronde 10 1
7 9 2002 Britse Grand Prix  Giancarlo Fisichella Jordan-Honda 59 +1 Ronde 17  
8 5 2002 Britse Grand Prix  Ralf Schumacher Williams-BMW 59 +1 Ronde 4  
9 8 2002 Britse Grand Prix  Felipe Massa Sauber - Petronas 59 +1 Ronde 11  
10 3 2002 Britse Grand Prix  David Coulthard McLaren - Mercedes 58 +2 Rondes 6  
11 17 2002 Britse Grand Prix  Pedro de la Rosa Jaguar Racing 58 +2 Rondes 21  
12 15 2002 Britse Grand Prix  Jenson Button Renault 54 Wiel 12  
Ret 10 2002 Britse Grand Prix  Takuma Sato Jordan-Honda 50 Enjin 14  
Ret 4 2002 Britse Grand Prix  Kimi Räikkönen McLaren - Mercedes 44 Enjin 5  
Ret 14 2002 Britse Grand Prix  Jarno Trulli Renault 29 Elektries 7  
Ret 21 2002 Britse Grand Prix  Enrique Bernoldi Arrows - Cosworth 28 Dryfas 18  
Ret 16 2002 Britse Grand Prix  Eddie Irvine Jaguar Racing 23 Getol 19  
Ret 20 2002 Britse Grand Prix  Heinz-Harald Frentzen Arrows - Cosworth 20 Enjin 16  
Ret 24 2002 Britse Grand Prix  Mika Salo Toyota 15 Aandrywing 8  
Ret 23 2002 Britse Grand Prix  Mark Webber Minardi 9 Koppeling 20  
Ret 25 2002 Britse Grand Prix  Allan McNish Toyota 0 Koppeling 15  
DNQ 22 2002 Britse Grand Prix  Alex Yoong Minardi 107% reël  

Tags:

20022002 Formule Een-seisoen7 JulieBritse Grand PrixBrittanjeFormule EenMichael SchumacherScuderia FerrariSilverstone-renbaan

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

TafelbergSpysverteringstelselSydoringLys van Griekse mitologiese figureStandbeeld van Nelson Mandela (Uniegebou)Minki van der WesthuizenEskomLouis GussBernice WestSteve BikoUpingtonGawes van die Heilige GeesFredi NestMenslike-ontwikkelingsindeksSelfstandige naamwoordProtestantismeKoppeltekenSoortnaamLettergreepKlinkerDie Real Housewives van PretoriaRod AlexanderJakobLidwoordKwosiënt20ste eeuWikimedia-stigtingLeon KrugerBloemhofGlottaalOraniaBorskankerPragmatiek (taalkunde)GlobaliseringBrandmondsindroomDoopDiamantOorAfleiding (taalkunde)Orale seksLys van kinderspeletjiesKewerWilliams Grand Prix EngineeringIndiëAtlantiese OseaanBosluisJaarKonjunktivitisMiltJada FireOostenrykse DuitsRoemeniëVoegwoordBesnydenisPuberteitMiddelburg-broodboomVarkgriepDawidVennootskapDierRussiese inval in Oekraïne, 2022DobbelLimfvatstelselBrighton SharbinoEiffeltoringWeeluisNederduitse Gereformeerde KerkCristiano RonaldoErfenisdag (Suid-Afrika)FWhat is A Dscr Loan?Media (kommunikasie)Lys van Suid-Afrikaanse musikanteOekraïneOu Apostoliese KerkGezina, Pretoria🡆 More