Jordan Grand Prix

Die Jordan Grand Prix-span is 'n voormalige Ierse Grand Prix-renmotorvervaardiger wat van 1991 tot 2005 aan Formule Een deelgeneem het.

Die span is gestig deur die Ierse sakeman Eddie Jordan en het sake bedryf by hulle fabriek by Silverstone in die Verenigde Koninkryk, maar het met 'n Ierse lisensie meegeding.

Jordan Grand Prix
Bertrand Gachot tydens Jordan se F1-debuut by die 1991 VSA Grand Prix.
Jordan Grand Prix
Tiago Monteiro tydens die 2005 Verenigde State Grand Prix.

Vroeg in 2005 is die span verkoop aan die Midland Groep, wat vir een laaste seisoen as "Jordan" meegeding het, voordat die span herdoop is as MF1 Racing vir die 2006-seisoen. Later dieselfde jaar is dit aan die Nederlandse motorvervaardiger Spyker verkoop om Spyker F1 te word vir 2007, en toe weer verkoop om Force India in 2008 te word. In 2018, as gevolg van die finansiële ineenstorting van die Force India-span, en die daaropvolgende uitkoop daarvan deur 'n konsortium gelei deur Lawrence Stroll, is die span se FIA-inskrywing nie oorgeplaas, en die Jordan Grand Prix se oorspronklike inskrywing het tot 'n einde gekom.

Verwysings

Tags:

Formule EenIerseSilverstone-renbaanVerenigde Koninkryk

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KunstenaarChapmanspiek-rylaanTafelsoutDroomAborsie in Suid-AfrikaMenslike seksuele gedragBestuiwingViëtnamoorlogVennootskapKortverhaalTussenwerpselRooilipslangNiemetaalNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyStedelike hitte-eilandGeallieerdes van die Tweede WêreldoorlogByvoeglike naamwoordSpreeuSatellietEugenetikaNic de JagerHartseerFrankrykPapierOm-te-infinitiefkonstruksie7de LaanKultuurTamboraConsolidated B-24 LiberatorChristendomMaanRacheltjie de BeerSeilvaartPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaBeesvleisFiela se kindSirkusGroepsgebiedewetDolfynMidde-OosteC.J. LangenhovenCovid-19-pandemieVormVigsFraktuurGeldeenheidOseaanKoue OorlogVersamelnaamVolhoubaarheidNadia ValvekensNaaldekokerDaggaKhoikhoiApartheidKommaIndiëSpelerposisies in rugbyVoortrekkersPerdPeriodieke tabelSkynprivaatnetwerkSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureLeonardo da VinciVulkaanKondensasieSuid-Afrikaanse randOopbroninhoudBronadresVenda (taal)VulkanismeSenuweestelselEuropaRefleksie🡆 More