Menlyn Park

Menlyn Park is 'n winkelsentrum in die ooste van Pretoria.

Dit is geleë naby die Atterbury-wisselaar van die N1-hoofweg en ongeveer 5km vanaf die N4. Die sentrum bevat ongeveer 300 winkels en 37 restaurante, onder andere Edgars, Hyperama, Woolworths, Truworths, Stuttafords, Foschini, Game en Nu Metro.

Menlyn Park
Die binnekant van Menlyn Park.

Die winkelsentrum is in 1979 gebou en het in November daardie jaar geopen. Menlyn Park is in 1998 opgeknap teen ‘n koste van ongeveer R800 miljoen. Hierdie opknapping het die bruto verhuurbare area van 60 000m² tot 118 253 m² verhoog. 'n Verdere opgradering van R2.5 miljard, tussen 2014 en 2016, het die bruto verhuurbare area na 177 000m² verhoog.

Verwysings


Menlyn Park  Hierdie artikel omtrent 'n plek in Pretoria en omgewing is slegs ’n saadjie. Jy kan Wikipedia help deur dit uit te brei.

28°16′31″O / 25.7831°S 28.2752°O / -25.7831; 28.2752

Tags:

N1N4PretoriaWinkelsentrum

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Gifu-prefektuurHomoseksualiteitTuisbladDolfynWes-KaapRod AlexanderKroonkiewietKragopwekkingInflasieSinoniemGeweldKatTreinLys van lande volgens bevolkingSaraikiBloedsomloopstelselBloukraanvoëlJaarByvoeglike naamwoordOutismeLeonardo da VinciTini VorsterPeach van PletzenMiljardVulvaFamilie (verwantskap)2023 Monaco Grand PrixWaarheid-en-versoeningskommissieHartversakingEreksieIrakKoue OorlogRynHerfsNarkoseStilleweHernubare energieGodThys die BosveldklongGenesisGewone kwikkieSiener van RensburgKolorektale kankerAntoniemNamibiëTien GebooieHondeklipbaaiJakkie LouwHartBruto binnelandse produkMcDonald'sPlastiekSlag van Cuito CuanavaleAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeVaginale kankerUKriekBakoorjakkalsMenslike skeletLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)OrganismeLongontstekingShizuoka-prefektuurAnel AlexanderSwartbewussynsbewegingBukkakeBloemfonteinJeugdagAfrikaanse TaalmonumentWikibooksPierre van PletzenNic de JagerMantisBreinBernice WestRassisme in AfrikaLys van Afrikaanse televisiereekse🡆 More